Ons het heerlik gebly! Die perfekte plek vir ’n lekker, bekostigbare en vinnige wegbreek aan die Suidkus. Alles wat jy nodig het om net bietjie te ontspan, weg te kom van die alledaagse gejaag en kwaliteittyd saam te geniet.
Goeie waarde vir geld, ’n lekker atmosfeer en beslis die moeite werd. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel wat op soek is na ’n rustige, bekostigbare wegbreek. Ons kom beslis weer!
This review was edited by WhereToStay.co.za staff.