Where To Stay Logo

Aansoekvorm: Stap 3

Riglyne vir aansoekers:

Voorwaardes:

  1. Eienaars van 'n VOLLE multi-eenheid kompleks, 'n blok woonstelle, oord of hotel, hoef net een keer gelys te word.
  2. Oortreding van hierdie reëls kan tot gevolg hê dat die relevante eiendom(me) van hierdie webwerf, sonder enige terugbetaling, geskrap sal word.
  3. Ons behou ook die reg voor om enige bestaande inskrywings te kanselleer indien die publiek klagtes het, of advertensies wat nie aan ons beleid of standaarde voldoen nie.
  4. Al die ontwerpte elemente en webwerf-konstruksie / uitleg word beïnvloed deur ons bemarkings-strategie. Ons is nie verplig om van hierdie elemente, vir enige rede, te wysig nie. Die hoof-opskrif (alle bladsye) en sykante (sommige bladsye) kan gebruik word vir promosie-advertensies wat met Blyplekke verband hou.
  5. Eiendomme behoort reg deur die jaar vir verblyf beskikbaar te wees (geen tyd-deel of eiendom wat slegs seisoenale verblyf aanbied nie).
  6. Indien eiendomme verkoop gaan word, word daar van u verwag om dit aan te toon in die advertensie, in die tarief- en onder die sub-opskrif, met die volgende bewoording: "Hierdie eiendom is in die mark en sal slegs besprekings vir die volgende 3 maande aanvaar ".
  7. Ons bied geen pro-rata terugbetalings as die eiendomme gesluit, verkoop of onttrek word vanuit Blyplekke gedurende die ingetekende periode nie.

E-pos korrespondensie:

Ons wil graag ons lede op hoogte hou met veranderings en nuus. Neem asseblief kennis dat as u lid sal word van Blyplekke, u instem om hierdie korrespondensie van Blyplekke te ontvang.

Ons deel nie ons lede se e-pos besonderhede met derdepartye nie.