Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Ocean view as seen from top of panhandle (not from the flat)
  • 2 of 14
    2/14 - Flat on lower ground level of our house (seen from top of panhandle)
  • 3 of 14
    3/14 - Outside braai area - flat on lower level of our house.
  • 4 of 14
    4/14 - Outside braai area
  • 5 of 14
    5/14 - Partially undercover patio
  • 6 of 14
    6/14 - Living area as seen from private entrance
  • 7 of 14
    7/14 - Seating area in open-plan living area
  • 8 of 14
    8/14 - Living area, note safety shutters at sliding door
  • 9 of 14
    9/14 - Kitchen in open-plan living area
  • 10 of 14
    10/14 - Bunk bed and TV in living area, seen from kitchen
  • 11 of 14
    11/14 - Kitchen
  • 12 of 14
    12/14 - Main bedroom
  • 13 of 14
    13/14 - Double bedroom has an en-suite shower room
  • 14 of 14
    14/14 - Ample storage space in bedroom
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R660
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:291 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, Glentana, Western Cape, South Africa
Kontak:Marita Loch
Cell (1) :+27-82-3498717
Cell (2) :+27-82-5507257

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Self-catering flat (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - bunk
Bladsy Statistieke
43483 besigtings sedert 07 Aug, 2008.
Laas opgedateer op 31 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

As u ‘n rustige vakansie nodig het in ‘n pragtige, stil omgewing met lieflike sandstrand net 50m van die woonstel af, is Outeniqua on C net die plek om te bespreek. Ons is in ‘n landelike omgewing halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die skilderagtige dorpie Outeniquastrand (Glentana) in die hartjie van die Tuinroete.

Outeniqua Strand is 'n rustige kusdorpie met een restaurant en 'n koffiewinkel vir ligte etes. Ander restaurante en 'n winkelsentrum is binne maklike bereik net 6 km weg in Groot-Brakrivier. George lughawe is slegs 15 minute se ry van ons af.

Ons selfsorg woonstel is ideal vir ’n gesin met jong kinders of ‘n paartjie wat ‘n bietjie wil wegkom uit die stad. Die mooi skoon woonstel ( geen rook binne toegelaat) met privaat ingang, maak deel uit van die laer grondverdieping van ons huis en ons bied die volgende aan:

  • Maksimum 2 volwassenes en 2 kinders (onder 12) - minimum 2 gaste.
  • Minimum aantal nagte verblyf in Desember/ Januarie: 14 nagte.
  • Let asseblief ook op minimum aantal nagte verblyf gedurende die res van die jaar.
  • Ruim oop-plan leefarea bestaande uit ‘n goed-toegeruste kombuis met groot eetblad, sitkamergedeelte en slaaparea met kajuitbed en hangkas.
  • WI-FI en GOOGLE TV opgestel vir streaming Netflix, DSTV stream, Disney world, Showmax, ens (op jou eie gebruikersnaam en wagwoord) ingesluit.
  • Een groot slaapkamer met dubbelbed.
  • Een stortkamer (en suite tot die slaapkamer) - sien asb vloerplan hier onder.
  • Veilige oop parkering op erf.
  • Privaat patio en braai.

 

Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Solar Power (Back-up)
  • Krag omskakelaar
  • Parkering op die terrein
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Internet (Satellite)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
43483 besigtings sedert 07 Aug, 2008.
Laas opgedateer op 31 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Outeniqua on C
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Ocean view as seen from top of panhandle (not from the flat)
  • 2 of 14
    2/14 - Flat on lower ground level of our house (seen from top of panhandle)
  • 3 of 14
    3/14 - Outside braai area - flat on lower level of our house.
  • 4 of 14
    4/14 - Outside braai area
  • 5 of 14
    5/14 - Partially undercover patio
  • 6 of 14
    6/14 - Living area as seen from private entrance
  • 7 of 14
    7/14 - Seating area in open-plan living area
  • 8 of 14
    8/14 - Living area, note safety shutters at sliding door
  • 9 of 14
    9/14 - Kitchen in open-plan living area
  • 10 of 14
    10/14 - Bunk bed and TV in living area, seen from kitchen
  • 11 of 14
    11/14 - Kitchen
  • 12 of 14
    12/14 - Main bedroom
  • 13 of 14
    13/14 - Double bedroom has an en-suite shower room
  • 14 of 14
    14/14 - Ample storage space in bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Outeniqua on C - Groot Brakrivier Verblyf.
WTS App Browser