Middelplaas Paarl Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie In Paarl

Middelplaas Paarl Guesthouse is geleë 3km buite Paarl. Die ideale eind bestemming vir korporatiewe gaste, vakansie gangers, toergroepe, trougaste, skool- en sportgroepe en lang termyn verblyf. Gaste het ‘n keuse uit 24 kamers elke met ‘n eiesoortige tema eg aan Paarl. Elke kamer het of ‘n groot koningsgrootte bed, of twee ekstra lengte enkelbeddens.  

Die selfsorgeenheid het elkeen 'n en suite-badkamer. ‘n Kontinentale ontbyt word of in die kamer of by die lapa bedien. Sommige kamers het hul eie braaiplek. Anders is daar ‘n gesamentlike braaiplek by die lapa vir groepe langs die dam. Ruim parkeer area. Netflix. 200MB Wi-Fi daagliks. Let daar op dat daar ‘n addissionele fooi is vir eenhede met lugreelaars.

Die werkende Cabernai Souvignon-plasie is naby verskeie bekende wynplase en venues geleë. Spice Route, Fairview, Alpaca Loom, Babilonstoren, Kronenburg, Nelson's Wine Estate, Rhebokskloof,  Ashanti, Bakenhof, Delheim, Diamant, Landskroon, Pearl Mountain, die Afrikaanse Taal Monument, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, om net ‘n paar te noem.