El Gecko B & B het 'n baie landelike, Meksikaanse atmosfeer. Die skema is deurlopend in helder diep oranjebruin, koningsblou en lemmetjiegroen gekleur.Dit het 'n Tropiese agtertuin met groot palmbome en 'n voortuin met broodbome en vetplante.

Hierdie B&B is geleë in 'n stil sekuriteitsgebied met valhekke en sekutiteitswagte by die ingang, asook voertuigpatrollies 24/7. Ons is ook trots op ons nuwe kringtelevisie wat die sekuriteit verder verbeter.

Die oop en toemaak van die hekke word d.m.v. selfone beheer. Afstandbeheerde toerusting sal aan gaste sonder selfone voorsien word.

Aanmelding:  14h00  Uitteken:  10h00

Karakter:  El Gecko B & B het 'n baie landelike, Meksikaanse atmosfeer dwarsdeur die hele B & B. Baie helder diep oranjebruin, koningsblou en lemmetjiegroen gekleur. 'n Tropiese agtertuin met groot palmbome en 'n voortuin met broodbome en vetplante.

Sekuriteit:  Ons is ook trots op ons nuwe kringtelevisie wat die sekuriteit verder verbeter. Die oop en toemaak van die hekke word d.m.v. selfone beheer.  Afstandbeheerde toerusting sal aan gaste sonder selfone voorsien word.

Ligging:  Net langs Emperor's Palace Casino, konferensiesentrum en O.R.Tambo Internasionale lughawe. Ons is slegs 20 minute weg van ander besienswaardighede.

Daar is besigheids en industrieële parke rondom ons.

Gasvryheid:  Ons gaste word verwelkom deur ons vriendelike personeel en ons leuse is: "Ons buig agteroor vir ons gaste". Hulle gerief en gemak is ons primêre belang.

Vermaak: Daar is groot inkopiesentrums met mini gholfbane, bioskope, kegelbane, bingo/dobbelklub by die Greenstone Mall, Eastgate, Festival Mall en East Rand Mall naby ons.

Sindelikheid: Die linne en handdoeke word daagliks gewas en ons personeel is trots op hul eie netheid en bekwaamheid.

Kos en spyseniering: Ons Duitse hoofkok berei die maaltye en voorsien 'n groot verskeidenheid geregte wat elkeen se smaak sal bevredig.

Buitelug: Daar is vier gewilde golfbane rondom Edenvale.

Handelsreisigers: Alle nodige geriewe is beskikbaar vir die handelsreisiger.

Konferensiesentrum: Ons Konferensiesentrum is slegs beskikbaar vir gaste wat in die B & B tuisgaan.

Gestremd-vriendelik:  Ons het 'n kamer wat spesiaal ingerig is vir gestremdes en is rolstoel vriendelik.

Besonderse uitsig:  Die dek by die swembad het 'n fantastiese uitsig oor die lughawe met 'n verdere 360 grade uitsig.

Voedsel:  Ons hoofkok in die kombuis berei die beste omelette en ontbyt in die dorp, sowel as midddagete-pakkies vir die gaste wat nie daarsonder wil klaarkom nie.

Atmosfeer:  Daar is 'n  ontspanne atmosfeer in ons eetkamer en as die gaste nie nodig het om die oggendverkeer te trotseer nie, is ons seker hulle sal langer rondom die eettafel vertoef.

Diens:  Ons diens is van drie-ster gehalte.

Waarde vir geld:  U kry beslis waarde vir u geld. Ons het slegs die etenstariewe aangepas en nie die verblyfkoste nie. Hierdie tariewe is onlangs aangepas nadat dit vir 4 jaar onveranderd gebly het.

Fasiliteite
  • haardroër
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • braai - kommunale
  • Casino (minder as 10 km)
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • DSTV in kamer - beperkte pakket
  • elektriese komberse
  • films / teater (minder as 5km)
  • gediens
  • Golf (minder as 5km)
  • gratis toiletware
  • internet fasiliteite
  • kaggel
  • kinder oppas diens
  • kluis
  • kombuis kommunale
  • kombuisie slegs
  • konferensie lokaal
  • kroeg/kroegsitkamer
  • kroegyskas
  • kroegyskas (sommige eenhede)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • linne en handdoeke voorsien
  • losstaande waaiers
  • lughawe (minder as 10km)
  • lughawe (minder as 15km)
  • lughawe oordragte
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • private entrance - outside rooms
  • private ingang
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • sauna / stoom kamer (minder as 3 km)
  • skottelgoedwasser
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • tuimeldroër
  • Veilige parkering met individuele afstandsbedrae en sleutels
  • verpakte middagete
  • Volle Engelse ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wasmasjien op die terrein
  • wheelchair friendly
  • wi-fi / hotspot