Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - Fun space
  • 2 of 19
    2/19 - Spacious deck
  • 3 of 19
    3/19 - Elephant Rest Forest Cottage
  • 4 of 19
    4/19 - From the deck
  • 5 of 19
    5/19 - arrival
  • 6 of 19
    6/19 - Big kitchen
  • 7 of 19
    7/19 - cozy fireplace in lounge
  • 8 of 19
    8/19 - Main bedroom
  • 9 of 19
    9/19 - bedroom 2
  • 10 of 19
    10/19 - bedroom2
  • 11 of 19
    11/19 - bedroom 3
  • 12 of 19
    12/19 - bathroom
  • 13 of 19
    13/19 - Bathroom
  • 14 of 19
    14/19 - Cosy cabin deck
  • 15 of 19
    15/19 - Cosy cabin kitchen
  • 16 of 19
    16/19 - Bedroom 1
  • 17 of 19
    17/19 - Bedroom 2
  • 18 of 19
    18/19 - Beautiful bathroom
  • 19 of 19
    19/19 - Cabin art
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
*Vanaf R500
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
SPESIALE AANKONDIGING!Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Plot 142, Rheenendal, Knysna, Western Cape, South Africa
Kontak:Adela Or Brett Staegemann
Tel:+27-44-3884706
Sel (1):+27-72-4035085
Sel (2):+27-82-9622703

Betalings Opsies
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Uitleg Slaapgeriewe
  • Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - tweeling
  • Cozy Cabin (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Off Grid paradise right next to the Knysna forest. Great hiking and cycling.

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Caution - other animals on the property

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle set trails
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
    For every 25 parking bays, at least one should be 3500mm wide
    1

    The following apply
     Clear unobstructed routes provided throughout the facility
     All areas well and evenly lit
     Door handles in the area located at a height of between 120cm – 80cm
     Fixed slip-resistant floor surface. Wooden floors, tiles or close pile carpet no higher than 13mm
     Re-positioning of furniture, and other obstructions in the room to meet guest requirements
     Floors should be level. If a difference in level is unavoidable this should not exceed a 1.3cm difference
     Floor surfaces at wheelchair areas should be level, stable, firm and slip-resistant. Carpet or carpet tile used on the floors must be securely attached, and be of a low pile type (1.3cm thick or less) with a firm pad
     Hand rails in the bathrooms

    Minimum unobstructed space infront of doors
     A minimum of 90cm x 120cm

    Size of all door openings, when measured in the 90-degree open position
     Minimum of 76cm wide

Bladsy Statistieke
15707 besigtings sedert 20 May, 2013.
Laas opgedateer op 29 Apr, 2022.
Listed on WhereToStay.co.za for 9 years

Elephant Rest, gelee teenaan die pragtige Lawnwood inheemse bos, bied 'n baie privaat, rustige wegbreekgeleentheid. Beleef die vrede en prag van die natuur, verskeidenheid voelsoorte, bergfietsroetes, watervalle en riviere om op kano's te verken! Ons is slegs 20 minute weg van pragtige en veilige swemstrande waar branderplankryers en swemmers hul kan uitlewe!

Elephant Rest is naby die Homtini bergfietsroete met sy ongelooflike vistas oor die asemrowende Outeniquaberge. Afhangende van die seisoen, is daar pragtige fynbos en proteas om die oe te betower! En dan is daar ook die laaste paar Knysna olifante in die bos, asook ander wildsoorte soos bosbokke, bosvarke, bobbejane en sku luiperde!

Dis hier in die woud waar die bekende skrywer, Daleen Matthee, haar inspirasie vir haar boeke gekry het. Daar is 'n staproete vernoem na haar bekendste boek, nl "Kringe in die bos" en dit is baie naby Elephant Rest!
Een van ons plaaslike toergidse bied 'n begeleide toer aan met interessante inligting oor die area, sy bome en plante, mites en legendes en geskiedenis.

Op aanvraag bied ons Aromaterapie behandeling in die gemak van die woning asook gefasiliteerde joga sessies, terwyl die kleinspan hul kreatiwiteit kan uitoefen en hul eie t-hempies verf!!

Die uitleg van die huis is baie gerieflik met sy oopplan leefruimte. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, klein oond, groot yskas en vrieskas en al die nodige breekgoed en eetgerei, met genoeg spasie in die ruim kaste sowel as 'n klein spens.

Die hoofslaapkamer het sy eie stort en toilet, met 'n dubbelbed en deure wat oopmaak op die houtbalkon met lieflike uitsig oor die dam en nabygelee plase. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en deure wat op die balkon oopmaak. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens, en dan is daar natuurlik ook 'n tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Al die slaapkamers het groot ingeboude kaste.

Elephant Rest is rolstoel vriendelik met maklike toegang vanuit die binne leefarea na die beskutte balkon.

Daar is 'n buite vuurmaakplek om te braai en gesellig te verkeer asook 'n kaggel binne vir die koeler weer. Hout is te koop.

Elephant Rest is ideaal vir famiie byeenkomste en daar is genoeg kuier ruimte om binne of buite gesellig saam te verkeer. Hier kan mens die gejaagdheid van die stad ontsnap en die lieflike sonsondergange aanskou na 'n dag vol avontuur of rustige verkeer in die natuur.

Ons sien uit om julle hier in ons unieke stukkie paradys te verwelkom waar die paddasang onder die sterrehemel saans betower!

Fasiliteite
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Kaggel
  • Kinder oppas diens
  • Natuurroete op die terrein
  • Parkering op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Tee / koffie fasiliteite
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Off Grid paradise right next to the Knysna forest. Great hiking and cycling.

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Caution - other animals on the property

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle set trails
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
    For every 25 parking bays, at least one should be 3500mm wide
    1

    The following apply
     Clear unobstructed routes provided throughout the facility
     All areas well and evenly lit
     Door handles in the area located at a height of between 120cm – 80cm
     Fixed slip-resistant floor surface. Wooden floors, tiles or close pile carpet no higher than 13mm
     Re-positioning of furniture, and other obstructions in the room to meet guest requirements
     Floors should be level. If a difference in level is unavoidable this should not exceed a 1.3cm difference
     Floor surfaces at wheelchair areas should be level, stable, firm and slip-resistant. Carpet or carpet tile used on the floors must be securely attached, and be of a low pile type (1.3cm thick or less) with a firm pad
     Hand rails in the bathrooms

    Minimum unobstructed space infront of doors
     A minimum of 90cm x 120cm

    Size of all door openings, when measured in the 90-degree open position
     Minimum of 76cm wide

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
15707 besigtings sedert 20 May, 2013.
Laas opgedateer op 29 Apr, 2022.
Listed on WhereToStay.co.za for 9 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Elephant Rest Forest Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 19
    1/19 - Fun space
  • 2 of 19
    2/19 - Spacious deck
  • 3 of 19
    3/19 - Elephant Rest Forest Cottage
  • 4 of 19
    4/19 - From the deck
  • 5 of 19
    5/19 - arrival
  • 6 of 19
    6/19 - Big kitchen
  • 7 of 19
    7/19 - cozy fireplace in lounge
  • 8 of 19
    8/19 - Main bedroom
  • 9 of 19
    9/19 - bedroom 2
  • 10 of 19
    10/19 - bedroom2
  • 11 of 19
    11/19 - bedroom 3
  • 12 of 19
    12/19 - bathroom
  • 13 of 19
    13/19 - Bathroom
  • 14 of 19
    14/19 - Cosy cabin deck
  • 15 of 19
    15/19 - Cosy cabin kitchen
  • 16 of 19
    16/19 - Bedroom 1
  • 17 of 19
    17/19 - Bedroom 2
  • 18 of 19
    18/19 - Beautiful bathroom
  • 19 of 19
    19/19 - Cabin art
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Elephant Rest Forest Cottage - Rheenendal Akkommodasie.
WTS App Browser