Kaap-Weskus Akkommodasie

»

Riebeek Kasteel Akkommodasie

»

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Riebeek Kasteel

De Oude KasteelEnglish

Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 23 Van Riebeek Street
Riebeek Kasteel
West Coast
Western Cape
South Africa
Kontak : Bridget Doyl
Sel (1) : 072-6407321 Bridget
Sel (2) : 072-5629429 Nicholas

De Oude Kasteel is 'n voorbeeld van 'n pragtige, gerestoureerde Victoriaanse huis met 'n bypassende wittebrood-kothuis en die nuutgeboude Sunrise Cottage, almal langs mekaar op dieselfde terrein. Geleë in die historiese dorp, Riebeek-kasteel, aan die voet van Kasteelberg, tussen olyfboorde, wynlande en plase in 'n immer veranderlike kleurskema. Omdat die vallei 'n gematigde klimaat met matige en aangename winters het, is die vallei ideaal geskik vir besoek, enige tyd van die jaar. Besoekers kan wildritte op die nabygeleë plase en natuur-reservate geniet, tesame met die volop voël-lewe. Ook met staproetes, bergfietspaaie en verskeie ander aktiwiteite. Indien u slegs na goeie kos en wyn kyk, het u na die regte plek toe gekom. Uitstekende wynplase en 'n groot keuse van restaurante, wat alle smake sal bevredig.

Waarom kom u dan nie om die ouwêreldse sierraad, met die gerief van die moderne tye te geniet nie. Ons is ideaal geleë vir 'n groep vriende of gesinne, selfs vir die wittebroods-paartjie saam met van hulle gaste. Rustig gesetel in 'n ontspanne atmosfeer - tuis van die huis!

 
Verblyf

Die hoofhuis (eenheid 1) 4/5 persone, het 2 luukse dubbel-slaapkamers met aangrensende badkamers. Een met 'n stort en die ander een met 'n pootjiesbad, gaste bagasiekamer, twee woongebiede, een met 'n slaapbank vir die 5de gas en die ander met 'n oop kaggel, 'n vol toegeruste plaas-tipe kombuis, stoep, braaigeriewe en 'n klein plonspoel om in te sit en af te koel.

'n Aparte Wittebroods-kothuis (eenheid 2) 2 persone met eie ingang, oopplan dubbel-slaapkamer, vol badkamer, woongebied met kaggel, klein kombuisie (mikrogolfoond, elektriese wok, gesondheidheids-rooster) en stoep.

Sunrise Cottage (eenheid 3) 6 persone, 'n nuutgeboude argitek-ontwerpte dubbelgroot woning met oopplan woongebied en kaggel, kombuis met elektriese stoof en oond, eetkamer, 2 dubbel slaapkamers met eie vol badkamers en 'n derde dubbel-slaapkamer op die tussenvlak met sy eie stortkamer by die voet van die trappe. Die onderste slaapkamers en woonkamer het stoepe.

Pragtige tuine. Uitsig op berg. Parkering op terrein. Sentraal geleë met restaurante en winkels binne loop-afstand.

Lys van plaaslike geriewe:
Kuns, handwerk, oudhede, drankwinkel, kafees en restaurante. Kongres- en huwelik-sentrums. Kos en kruideniers-winkels, gallerye en geskenke, haarkappers, gesondheidswinkel, kwekery, olyf-boetiek, kantien en kroeë, geregistreerde masseuse, wynkelders.

Dinge om te sien en te doen:
Voël-kyk, plaastoere, hengel, wildritte, gholf, paragliding, swem in bergstrome, wynproe.

Ander aanloklikhede:
Bergrivier-Kano Maraton - July Boules by die dorpsplein Sondag-oggende. Cape Hunt - Augustus. Plaasmark, 1ste Saterdag-oggend van elke maand by Kasteelberg. Trading Centre in Riebeeck-Wes. Tulbagh, net 30 min weg. De Oude Kerk Museum. Historiese dorpe, Wellington minder as 45min weg. Jan Smuts se geboorteplek-Museum, sleg 5km weg in Riebeek-Wes. Olyf-fees, 1ste Naweek in Mei. PPC Riebeek Berg Maraton,1ste Saterdag in Augustus. Shiraz & Art naweek, 1ste naweek in September. Lenteblomme-tapyt in die vallei tot die Wes-Kus, vanaf Julie tot September. Die Wes-Kus is slegs meer as 'n uur weg.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Highly Recommended
Map
Rigting aanwysings
Slegs een uur se ry vanaf Kaapstad op die N7 na Malmesbury en dan op die R45 na Paarl kry u die afgdraai R46 na Riebbek-Kasteel. Nadat u verby lande en plase gery het sal die omgewing drasties verander as u oor Bothmanskloof-pas ry om Riebeek-vallei, uitgesprei voor u te sien.

Neem die 2de ingang na Riebeek-Kasteel (Hermonweg). Ry verder tot by die 4-rigting stop met Travellers Rest aan u linkerkant. Draai links in van Riebeekstraat. De Oude Kasteel is op die 2de hoek aan die regterkant.
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • De Oude Kasteel Main House (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - enkel
  • De Oude Kasteel, Honeymoon Cottage and Sunrise Cottage Full House Booking (Slaap 14) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - koningin
    • Slaapkamer 4 - enkel
    • Slaapkamer 5 - dubbel
    • Slaapkamer 6 - dubbel, enkel
    • Slaapkamer 7 - dubbel
  • Honeymoon Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
  • Sunrise Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - dubbel
  • Fasiliteite
  • braai
  • kaggel
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • mikrogolf in eenheid
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • private ingang
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rotskuns (minder as 20km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasiebesonderhede
    Accommodates how many people?
    Capacity : 15

    The following apply
    Exclusive / preferred service providers on call
    Restroom accessible
    Kitchen accessible
    Audio – visual equipment (request details)
    Food / beverage facilities for catering purposes
    Crockery and cutlery available for hire
    Catering done in-house
    Designated parking area
    Sufficient parking space
    Fully staffed (cleaning, servers etc.)
    Internet connection
    Wireless internet connection
    Air conditioning
    Good lighting that can be operated independently
    Liquor license
    Bar on-site
    A purpose-built and dedicated back entrance available for equipment loading and offloading
    Wheelchair friendly
    A specified area for coaches and buses to stop to allow delegates and guests to embark and disembark safely
    Dedicated storage space that can safely store event materials and equipment overnight
    Individual lockable storage available for storage of more valuable items
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    The following apply
    Small dogs
    Big dogs
    Dogs have to be on lead whilst outside
    Kennels provided
    Kennels must be used
    Other animals on the property
    Horse stables – bedding provided
    Horse stables – bedding not provided
    Horse paddocks
    Grooms available
    Arena
    Parking area for horse box / float
  • Meer As 10 Gaste Verblyfbesonderhede
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
    Yes
  • Troue Akkommodasiebesonderhede
    Capacity Information
    Overnight accommodation for how many people? : 14
    Max people allowed at the venue? : 50

    The following apply
    Reception area
    Chapel
    Area for wedding ceremony
    Undercover area for signing the register
    Fully catered
    Couple must provide own catering
    In house events coordinator (compulsory)
    In house events coordinator (not compulsory)
    Liquor license
    Fully stocked bar
    Cutlery and crockery rental
    Cleaning / serving staff
    Bridal suite
    Honeymoon suite
Bladsy Statistieke
64165 besigtings sedert 06 Jul, 2007.
Laas opgedateer op 07 Nov, 2017.