Johnson Country Chateau B&B bied slegs kamer- of selfsorgverblyf en is aan die voet van die Magaliesburgberg in Montana Pretoria, naby die Kolonnade-sentrum, net langs die N1 geleë.
Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop op die stil en amper private strand waar jy ook kan visvang.