Villa Oasis is in Britannia Baai, St Helenabaai aan die Weskus geleë. Hierdie selfsorg-villa het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers (1 koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat uit 1 driekwartbed en 1 enkelbed bestaan). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op soek na 'n troeteldiervriendelike en kindervriendelike wegbreek na die lieflike dorpie De Kelders net buite Gansbaai? Ons volledig toegeruste selfsorghuis (slaapplek vir 4, maksimum 6 met ekstra 2 "trundle" beddens geskik vir kinders in die sitkamer). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.