As jy opsoek is na n plek om te ontspan aan die natuur se geluide en rustige eweings te spandeer, is Pam Beach Chalets beslis die plek vir jou
Phabeni is geleë in Kruger Park Lodge, 'n pragtige grasdak oord net 15 minute geleë vanaf die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. Dit is ‘n pragtige basis vir 'n wonderlike safari ondervinding, of net 'n plek om weg te kom en te ontspan.