Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Casa John - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 2 of 8
    2/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 4 of 8
    4/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation - Casa John
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 6 of 8
    6/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Casa John - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 8 of 8
    8/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Tofinho, Inhambane, Mozambique
Kontak:Marilyn Farren
Cell (1) :+27 84 513 0770 (SA)
Cell (2) :+258 85 507 8971 (Moz)

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 2 Bedroom House sleeps 4 adults 6 kids (Slaap 6) x 3
    • Slaapkamer 1 - double, single
    • Slaapkamer 2 - double, single
  • 3 Bedroom House sleeps 6 (Slaap 6) x 3
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
  • Casa Amarelo 4 Bedroom sleeps 12 (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - double, single
    • Slaapkamer 2 - double, single
    • Slaapkamer 3 - double, single
    • Slaapkamer 4 - double, single
Spesiale Kategorieë
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
79038 besigtings sedert 23 Jun, 2004.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Casa John vorm die laaste buitepos op Inhambane. Die posisie bied skouspelagtige kus uitsigte, met see-sprei op die dekke van die drie luukse huise.

Inheemse walvishaaie luier in die naby geleë water, en ding mee vir spasie wanneer migrerende Bultrug Walvisse hulle verskyning maak van vroeg Junie tot Oktober. Vanaf die leefareas kan jy dolfyne sien terwyl hulle hulle prooi jaag, seevoëls frustreer en jou middag slapie onderbreek.

Akkommodasie

Daar is geen haas by Casa John nie. Ontwerp en gebou deur John en Jessica Youens, is hierdie huise geskep met ‘n gemaklike, ontspanne lewenswyse in gedagte. Domingo is beskikbaar om te sorg vir jou behoeftes - en sal toesig hou oor daaglikse skoonmaak.

Elke huis is ten volle toegerus en gerieflik uitgelê. Jou familie en vriende kan met gemak kuier tussen die drie slaapkamers en twee badkamers wat 6 mense kan akkommodeer. Dit het ‘n oop-plan ontwerp vir die eet-, kombuis- en leefareas. Hierdie areas sentreer op die stoepe wat ‘n pragtige uitsig aan weerskante het van die strand en oseaan.’n Onderdak binnehof in die middel van elke huis bied beskutte ruimte as die wind begin waai.

Dinge om te doen:

Duik en Snorkel: Die Tofo mariene area kry al hoe meer ‘n reputasie as een van die beste duikplekke ter wêreld. Dit is hoogs waarskynlik dat jy walvishaaie op pad na 'n duik sal sien en die geleentheid sal kry om saam met hulle te snorkel. Mantas omsirkel jou altyd in groot getalle elke keer as jy op die beroemde Manta reef skuba. Ook op die skou is parmantige duiwel straalvisse, skilpaaie, groot skole tropiese visse, rifhaaie en die ontwykende harlekyngarnale.

Probeer visvang: Casa John is pragtig geleë op 'n rotsagtige krans, wat uitstekende geleenthede bied vir visvang vanaf die strand. Plaaslike charters vir diepseehengel is beskikbaar en spies visvang word op die hele kus toegelaat.

Stap vir mylle: Mosambiek is bekend vir sy lang uitgestrekte wit strande, en Tofo is geen uitsondering nie. Gaan soek skulpe , kyk na die plaaslike vissers of geniet net die ongerepte skoonheid.

Son en Swem:

Casa John bied gemaklike toegang tussen die twee hoofstrande by Tofo en kleiner afsonderlike strande langs die Tofinho pad. Drink die son in en speel in die golwe in totale isolasie of op die hoofstrand.

Verken Linga-Linga-baai en die riviermonding:

Tofo is naby Linga-Linga baai (sien kaart) en Inhambane riviermonding. Dit bied nie net 'n uitstekende boot uitstappie vir ‘n dag nie,maar bied ook die unieke ervaring om die “ shy manatee” en seeperdjies te besigtig.

Samba, Biera en Lullas:

Geniet die ritme van plaaslike Mosambiekse musiek, met 'n koue bier en plaaslike lekkernye van talle uitsonderlike restaurante en strand kroeë langs die hoofstrand.

Gaan plaaslik:

Mosambiek het 'n interessante geskiedenis en Inhambane huisves 'n klein museum en kunsgalery. Daguitstappies kan ook gereël word om die Inhambane baai oor te steek na Maxixe met ‘n dhowboot. Verken die plaaslike markte en snuisterye in Tofo en Inhambane en langs die pad tussen hulle.

Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Buite swembad
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Casa John is geleë op die ongerepte kuslyn van Tofinho, 20 minute se ry vanaf Inhambane, Inhambane Provinsie, aan die suidkus van Mosambiek. Tofinho is 500 km noord van Maputo geleë, en 'n 4x4-voertuig is nie nodig nie, aangesien die pad meestal in ‘n goeie toestand is, maar sommige gebiede word deur slaggate geraak en benodig onderhoud. Die laaste 1km is egter 'n grondpad.
Aanwysings
Casa John is geleë op die ongerepte kuslyn van Tofinho, 20 minute se ry vanaf Inhambane, Inhambane Provinsie, aan die suidkus van Mosambiek. Tofinho is 500 km noord van Maputo geleë, en 'n 4x4-voertuig is nie nodig nie, aangesien die pad meestal in ‘n goeie toestand is, maar sommige gebiede word deur slaggate geraak en benodig onderhoud. Die laaste 1km is egter 'n grondpad.
Bladsy Statistieke
79038 besigtings sedert 23 Jun, 2004.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Casa John
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Casa John - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 2 of 8
    2/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 4 of 8
    4/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation - Casa John
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 6 of 8
    6/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Casa John - Self Catering House Accommodation in Tofinho, Mozambique
  • 8 of 8
    8/8 - Tofinho Self Catering Seaside Holiday Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Casa John - Tofinho Verblyf.
WTS App Browser