Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Best Little Guest House, 15 Plein Street, Oudtshoorn, Western Cape, South Africa

Best Little gastehuis is geleë in Suid-Afrika se skilderagtige en historiese dorp, Oudtshoorn, Klein Karoo. Die gastehuis is spesiaal ontwerp om in al die behoeftes van die reisiger te voorsien en om te kan kan ontspan in 'n stil, vriendelike en beskutte omgewing.

U gaspaar, Edy en Rina, bied hartlike gasvryheid aan in 'n informele en gerieflike atmosfeer. Hulle doel is om aan die gaste die verblyf in Oudtshoorn onvergeetlik te maak.

Ons het 8 en-suite slaapkamers elkeen met sy eie karakter, met DSTV, gratis WiFi, lugversorging of verwarming, tee en koffie.

In die ruim eetkamer is daar 'n groot yskas, vrieskas en mikrogolfoond vir die gaste se gebruik.

 Daar is genoeg parkering op die terrein, 'n buite ontspannings-gebied, braaigeriewe en 'n skilderagtig swembad, gebou met bergklip.
 
Ontbyt is opsioneel en u kan ook die Smits Winkle Country kitchen oorkant die straat besoek.

Geriewe

  • Beskutte, onderdak-parkering op terrein
  • Ruim eetkamer met 'n groot yskas, vrieskas en mikrogolfoond vir die gaste se gebruik.
  • DSTV in al die kamers
  • Lugversorging of verwarming, plafonwaaiers in al die kamers
  • Wi-Fi in al die kamers
  • Buitelug ontspanningsgebied met braaigeriewe
  • Bergklip-swembad ('n noodsaaklikheid vir Oudtshoorn se somerdae)
  • 'n Pragtige plek vir klein funksies, troues en vergaderings
  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Tourism Grading - 3 Stars
Fasiliteite
  • braai - kommunale
  • buite swembad
  • DSTV in die kamer
  • elektroniese kluis
  • internet fasiliteite
  • kaggel
  • kluis
  • lugversorger (alle eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • radio in die kamer
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kommunale gebied
  • tuimeldroër
  • volstruisplaas (minder as 10 km)
  • wasgeriewe
  • wasmasjien op die terrein
  • wi-fi / hotspot

Rigting aanwysings
Vanaf George:
U sal die dorp binnekom in Langenhoven-weg R62/N12.
Ry oor die treinbrug, by die 3de straat draai regs in Pleinstraat
U sal dan Best Little Guest House dadelik sien

Vanaf De Rust:
U sal Oudtshoorn met Voortrekkerweg/R62 binnekom.
Draai links by die 3de stel verkeersligte in Langenhovenweg R62/N12.
Ry vir ongeveer 1.7km met Langenhoven en draai links in Pleinstraat.
U sal dan Best Little Guest House dadelik sien.

Vanaf Kaapstad:
U sal Oudtshoorn met Voortrekkerweg/R62 binnekom.
Draai links by die 3de stel verkeersligte in Langenhovenweg R62/N12.
Ry vir ongeveer 1.7km met Langenhoven en draai links in Pleinstraat.
U sal dan Best Little Guest House dadelik sien.

GPS Koördinate:
33.606731 S
22.211929 E
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Double En-suites (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Family En-suite (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - enkel, enkel, stapelbed
  • Queen En-suites (Slaap 2) x 3
    • Slaapkamer 1 - koningin
  • Twin en-suites (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - enkel
    • Slaapkamer 2 - enkel
  • Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
32709 besigtings sedert 07 Nov, 2003.
Laas opgedateer op 01 Jul, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 14 years