Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gelëe reg op die strand met ‘n getypoel – direkte toegang. Kompleks bestaan uit 11 eenhede wat ten volle toegerus is. Ten volle ommuur met elektriese heining en toegangsbeheer hekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jy gaan verseker verlief raak op hierdie pragtige strandfront huis. Skuifdeure maak oop om ‘n heerlike binne/buite area met vars lug te skep, ideaal vir luilekker dae met ‘n boek in die skadu. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse, selfstandige 3-slaapkamerwoonstel - met slaapplek vir 6 gaste - is ideaal geleë op die skilderagtige strandfront van Shelly Beach, met al die noodsaaklike geriewe in die nabye omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Breaker View bied 5 selfsorg eenhede aan waarvan 4 na die see front. Elke eenheid is nuut en smaakvol gemeubileer met pragtige vloer teels en word in 'n perfekte kondisie gehou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Shelly Beach - South Coast Holidays, KwaZulu Natal
Click here for Shelly Beach Holiday Accommodation
Shelly Beach gets its name from the wide variety of shells that can be found on the beach after high tide. Shelly Beach Blue Flag beach with its submerged reefs has shark nets, and is patrolled by lifeguards during school holidays.
If it's Shelly Beach scuba diving you're into, there's a reef about 1500 metres out to sea which is very popular with divers, as well as the renowned Pretoria Banks Reef 7km out to sea, which is also a popular diving destination teeming with fish and sharks.
If it's South Coast shopping you're after, the Shelly Centre in Shelly Beach is the biggest shopping centre on the South Coast, with 6 cinemas, various restaurants and shops.
Thrill the kids with a visit to the Pure Venom Reptile Park at Shelly Beach, said to be the largest reptile farm in Africa. The Shelly Beach Snake Park has an amazing collection of indigenous and exotic reptiles, which include both alligators and crocodiles. While at the park, stop by the 'Creepy Curio Shop' which sells curios, unique clothing and accessories.
Also visit other South Coast towns near Shelly Beach:
Drive 1.9km south from Shelly Beach to St Michaels-on-Sea - the South Coast surfer’s paradise.
Uvongo (5.5km from Shelly Beach accommodation) - situated at the mouth of the Ivunga River.
Manaba Beach (5.7km from Shelly Beach) - surf and swim on a safe South Coast Blue Flag beach.
Margate (7.5km from Shelly Beach) - regarded as the foremost South Coast holiday beach destination.
Ramsgate (9.3km from Shelly Beach) - a quiet South Coast paradise with a large tidal pool and lagoon.
Drive north from Shelly Beach to Oslo Beach (7km from Shelly Beach) - known as the place to go surf and fish.
Port Shepstone (11.1km from Shelly Beach) - offers excellent surfing, fishing, scuba diving and swimming.
Umtentweni (11.8km from Shelly Beach) - come sit on the beach and watch the dolphins go by.
Attractions near Shelly Beach:
Eat at C-Bali - a stylish seafood restaurant overlooking St Michaels-on-Sea beach.
Dive the caves in Uvongo Lagoon.
Swim, sunbathe, kite-surf, paddle, canoe, windsurf and bird watch in Manaba Beach.
Fish in Margate - known as the anglers paradise.
Be enchanted at the Ramsgate Butterfly Valley.
Visit Oribi Gorge (20km inland from Oslo Beach) - the largest and most spectacular gorge in KZN.
Golf at Port Shepstone Country Club - considered the gem of the South Coast golfing circuit.
Take the family to Umtentweni Riverbend Crocodile Farm - home to 200 Nile crocodiles.
Shelly Beach Akkommodasie - Suidkus, KwaZulu Natal
Shelly Beach, aan die KwaZulu Natal se Suidkus, spog met Blou Vlag strand status, word beskerm deur haainette en gepatrolleer deur lewensredders tydens skool vakansies. Hierdie pragtige stuk Suidkus strand lok ook duikers na sy onderwater rif, 1500 meter uit in die see, sowel as die bekende Protea Banks Rif 5km uit in die see, wat wemel van vis en skeurtandhaaie. Vir kreature van 'n ander soort, is 'n "moet besoek” die Pure Venom Reptielpark by Shelly Beach, wat volgens gerugte die grootste reptiel plaas in Afrika is.
Doen inkopies, eet en kyk 'n fliek by Shelly Sentrum in Shelly Beach - die grootste winkelsentrum op die Suidkus, met 6 teaters, verskeie restaurante en winkels.
'n Indrukwekkende verskeidenheid van Shelly Beach Vakansie verblyf is ideaal geleë op die skilderagtige Suidkus strandfront, naby aan al die noodsaaklike geriewe. Shelly Beach Vakansie blyplekke waarborg onvergeetlike familie vakansie pret, en skep 'n rustige toevlugsoord vir besoekers.
Shelly Beach akkommodasie is baie gewild vir groter gesinne - sommige blyplekke kan tot 15 persone akkommodeer in 'n enkele groot vakansie huis. (Sien die BlyPlekke Shelly Beach Selfsorg Eenhede verblyf - vir 10 of meer persone) bladsy.
Vir die ywerige visserman, sluit Shelly Beach akkommodasie ook ‘n volledige lys van gepaste blyplekke in Shelly Beach vakansie akkommodasie - Vars Water Hengel.
Gesogte Shelly Beach Huwelik akkommodasie, Shelly Beach konferensie lokaal akkommodasie, Shelly Beach troeteldier vriendelike akkommodasie en Shelly Beach rolstoel vriendelike blyplekke is beskikbaar in hierdie gewilde Suidkus dorp. Indien u spesifiek hierdie spesiale Shelly Beach vakansie akkommodasie kategorieë wil opvolg, dan raai ons aan dat u die eienaars van eiendomme direk kontak,om seker te maak dat die fasiliteite bevredigend is en waarvan u hou.
Besoek Die BlyPlekke Shelly Beach Akkommodasie Bladsy
Dit is ons missie om 'n wye verskeidenheid van geskikte Shelly Beach akkommodasie te soek en te werf, veral die meer gewilde kategorieë soos Shelly Beach Bed & Ontbyt akkommodasie, Shelly Beach Selfsorg verblyf, Shelly Beach Gastehuis akkommodasie, Shelly Beach Karavaan & Kampeer akkommodasie, en ander blyplekke soos Selfsorgeenhede in Shelly Beach.
Ons streef daarna om 'n mengsel van luukse Shelly Beach akkommodasie en bekostigbare akkommodasie aan te bied - vir alle begrotings en persoonlike smaak.
99% Van alle Shelly Beach vakansie blyplekke gelys op BlyPlekke sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal 'n vakansiehuis in Shelly Beach u vra om 'n kwotasie te versoek.
U kan geskikte Shelly Beach vakansie eiendom via ons Kaart Soek of ander eenvoudige Vinnige Soek opsies op BlyPlekke vind - Vul net eenvoudig die dorp of voorstad van u keuse in die gewenste kategorie ......... en jy is onderweg.
Moontlik is u gelukkig en vind 'n paar van ons Shelly Beach akkommodasie SPESIALE AANBIEDINGE, wat van tyd tot tyd geadverteer word in ons menigte gelyste verblyf instansies.
Bespreek jou verblyf in Shelly Beach via BlyPlekke en in die meeste gevalle sal jy direk met die eienaars onderhandel en geen bespreking fooie sal van toepassing wees nie.