Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Butleigh is 'n selfsorg, grondvloer woonstel geleë in die Butleigh kompleks (St. Michaels Manors). Woonstel akkommodasie in 'n dorpie geleë tussen Margate en Port Shepstone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse en baie moderne vakansie woonstelle het ‘n panoramiese 180 grade see-uitsig en jy kan die golwe sien breek op die strand vanuit al die woonstelle …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
UVONGO LAGOON no 38 is n heerlik ruim woonstel, met n groot oopplan kombuis en sitkamer, 3 dubbelgrootte slaapkamers , 2 badkamers en n massiewe balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.