Golfers Lodge 167 is die perfekte "Bushveld Escape". Hierdie luukse 12 slaapkamers 6 badkamer lodge (slaap 24) in die Zebula Gholflandgoed en Spa is 'n droom venue vir groepe wat 'n goed ingerigte selfsorg venue benodig vir daardie belangrike wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op 'n privaat wildsplaas, buite Vaalwater in die malariavrye Waterberg biosfeer, bied Izintaba selfsorg-verblyf in 6 luukse, ten volle toegeruste selfsorg-kothuise. Izintaba Gastehuise is perfek vir groepe van vriende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Berchtesgaden is 'n wegkruipplek in Afrika waar gaste Afrika kan ervaar vir wat dit werklik is en as hul eie. By Berchtesgaden is ons luukse chalets en lodge net die begin van hierdie wonderlike ervaring. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tamboti Retreat is 'n pragtige ten volle toegeruste selfsorglodge met 8 slaapplekke in die Shona Langa Natuurreservaat, 55 km buite Bela-Bela, Limpopo, net 1,5 uur vanaf Pretoria. Die lodge is werklik 'n tuiste weg van die huis, smaakvol gemeubileer en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hoogland Spa Resort bied selfsorgverblyf in die hartjie van Bela-Bela in die Limpopo-provinsie. Hierdie vakansie-oord bied 11 pragtige selfsorg-chalets vir die beste nagrus. Ons het 4-slapers, 6-slapers en 8-slapers... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Makhato 84 bied bush lodge selfsorgverblyf in die Sondela-wildreservaat, Bela Bela, in die Waterberg-streek van Limpopo. Hierdie luukse selfsorg-lodge het slaapplek vir tot 8 mense. Dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Barunè Game lodge is in die Kamonande Natuurreservaat naby Vaalwater in die Limpopo-provinsie geleë en bied gaste 'n selfsorg-boservaring (slaapplek vir 12). 'n Wildsparadys van 2100 hektaar met 60 km pad op die plaas vir wildbesigtiging en.. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Elements Private Golf Reserve bied eksklusiewe selfsorgverblyf op 'n gholflandgoed, wes van die gewilde dorpie Bela-Bela in die Limpopo-provinsie. By Elements Private Golf Reserve bied ons 6 wonderlike chalets, 4x 2-slapers en 2x 4-slapers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.