Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang. Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers en is oopplan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë net ‘n klip-gooi van die strand af met ‘n 180 grade see-uitsig. U hoef nie motors in te pak om strand toe te gaan nie, die hoofstrand is 100 meter van die eenheid af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bazley Cottage is geleë in Bazley Beach, 'n uur se ry vanaf Durban op die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die kothuis is in 'n stil baai, 'n bietjie weg van die gebaande weë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die hele jaar deur sonskyn, sardyne, visvang, majestueuse voëllewe, 'n pragtige omgewing en gemaklike verblyf, is River Valley Resort beslis die oord vir u en u gesin vir daardie naweek wegbreek of jaarlikse vakansie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.