Hierdie ruim en onlangs opgeknapte bachelor eenheid het ñ ongelooflike uitsig oor die Indiese oseaan en is minder as 50m van die strand. Die eenheid bestaan uit ñ oop plan slaap area met ñ dubbel bed, slaap bank, eetkamer tafel, ontbyt toonbank wat uitkyk …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in Durban-Noord en is gerieflik naby aan:- Die Lughawe, swem- en visvang strande, gholfbane, uShaka Marine Wêreld, sport stadions, Greyville-renbaan, Gateway & La Lucia-winkelsentrums, en Sibaya en Suncoast casinos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Clinch Self Catering bestaan uit 4 eenhede - Die woonstel, Cozy Nest en Cozy Nook en Cozy Den. Ons is baie gerieflik geleë tussen die Durban en Umhlanga Rocks, 'n vinnige, maklike 10 minute se ry vanaf al die gewilde swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.