Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

The Tides 6B
Slide calendar from left to right
* Book Online

The Tides 6B - TARIEWE

Tariewe 2024

Buite seisoen: (Kinder- en hondetariewe geld)
1 volwassene: R600 per nag
2 volwassenes: R800 per nag
3 volwassenes: R1 100 per nag
4 volwassenes: R1 400 per nag

Middelseisoen: (Paasnaweek) (1 Desember tot 15 Desember) (9 Januarie tot 16 Januarie) (Kinder- en hondetariewe geld)
1 volwassene: R900 per nag
2 volwassenes: R900 per nag
3 volwassenes: R1 350 per nag
4 volwassenes: R1 800 per nag

Hoogseisoen: (16 Desember tot 8 Januarie)
R2 000 per nag vir die eenheid vir tot 4 mense

Kindertariewe:
0-12 jaar oud: R150 per kind per nag
13-18 jaar oud: R300 per kind per nag

Honde se tariewe:
Tarief vir hele verblyf: R150 per hond

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Om u bespreking te bevestig. Balans voor aankoms of kontant by aankoms.
Kansellasiebeleid
Deposito’s is nie terug betaalbaar vir besprekings wat nie arriveer nie of kansellasies binne 30 dae voor aankoms.

20% Sal afgetrek word van deposito's as besprekings gekanselleer word meer as 31 dae voor datum van aankoms.

Gaste is aanspreeklik vir die volle bedrag vir die tydperk bespreek, ongeag van vroeg vertrek of laat arriveer.
Die eienaars sal nie aanspreeklik wees vir enige onderbreking van basiese dienste wat deur die plaaslike raad verskaf word nie, nie vir natuurrampe, enige gebeurtenis buite ons beheer of tydens opknapping van The Tides nie. Geen terug betalings van akkommodasie fooie sal gedoen word nie.
As gaste besluit om vroeër te vertrek, om watter rede ookal, sal akkommodasie fooie nie terug betaal word nie.

Die eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige verlies, skade of besering aan enige gaste of besoekers of hul besittings as gevolg van diefstal, brand, natuurrampe of enige ander rede hoegenaamd nie.
Maak asseblief seker dat jou kinders en honde nie op die meubels klim nie en dat jy enige plekke skoonmaak op die mure wat veroorsaak is deur klein handjies of pote..
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms tye moet asseblief gereël word deur besoekers met die eienaars. Vertrek tye is normaalweg 10:00 tensy anders gereël deur besoekers en eienaars. Aankoms is normaalweg in die middag, maar u kan vroeër kom as daar nie ander besoekers was nie.
Reëls/Voorwaardes
Rook streng verbode, met die uitsondering van die tuin.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Tides 6B Rates
WTS App Browser