Bly Plekke Logo
  • 1 of 39
    1/39 - The apartment, deck and garden
  • 2 of 39
    2/39 - Seating area
  • 3 of 39
    3/39 - Seatign area
  • 4 of 39
    4/39 - Tv area
  • 5 of 39
    5/39 - Tv area
  • 6 of 39
    6/39 - Kitchen
  • 7 of 39
    7/39 - Kitchen
  • 8 of 39
    8/39 - Kitchen
  • 9 of 39
    9/39 - Dining area
  • 10 of 39
    10/39 - Dining area
  • 11 of 39
    11/39 - Main bedroom
  • 12 of 39
    12/39 - Main bedroom
  • 13 of 39
    13/39 - Main bedroom
  • 14 of 39
    14/39 - Main bedroom
  • 15 of 39
    15/39 - Main bedroom
  • 16 of 39
    16/39 - Main bedroom
  • 17 of 39
    17/39 - Main bathroom
  • 18 of 39
    18/39 - Main bathroom
  • 19 of 39
    19/39 - Main bathroom
  • 20 of 39
    20/39 - Main bathroom
  • 21 of 39
    21/39 - Second bedroom
  • 22 of 39
    22/39 - Second bedroom
  • 23 of 39
    23/39 - Second bedroom
  • 24 of 39
    24/39 - Second bedroom
  • 25 of 39
    25/39 - Second bedroom
  • 26 of 39
    26/39 - Second bathroom
  • 27 of 39
    27/39 - Second bathroom
  • 28 of 39
    28/39 - Second bathroom
  • 29 of 39
    29/39 - Second bathroom
  • 30 of 39
    30/39 - Second Jacuzzi
  • 31 of 39
    31/39 - Jacuzzi and sauna
  • 32 of 39
    32/39 - View
  • 33 of 39
    33/39 - View and garden
  • 34 of 39
    34/39 - View
  • 35 of 39
    35/39 - View
  • 36 of 39
    36/39 - Deck and garden
  • 37 of 39
    37/39 - 8 seater Jacuzzi
  • 38 of 39
    38/39 - Sunrise
  • 39 of 39
    39/39 - Fenced in, so your pets are safe
  • 1 of 39
  • 2 of 39
  • 3 of 39
  • 4 of 39
  • 5 of 39
  • 6 of 39
  • 7 of 39
  • 8 of 39
  • 9 of 39
  • 10 of 39
  • 11 of 39
  • 12 of 39
  • 13 of 39
  • 14 of 39
  • 15 of 39
  • 16 of 39
  • 17 of 39
  • 18 of 39
  • 19 of 39
  • 20 of 39
  • 21 of 39
  • 22 of 39
  • 23 of 39
  • 24 of 39
  • 25 of 39
  • 26 of 39
  • 27 of 39
  • 28 of 39
  • 29 of 39
  • 30 of 39
  • 31 of 39
  • 32 of 39
  • 33 of 39
  • 34 of 39
  • 35 of 39
  • 36 of 39
  • 37 of 39
  • 38 of 39
  • 39 of 39
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:247 Lady Moor Place, Umzumbe, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Courtney Grütter
Cell  :+27-76-3738107

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • The Tides 6B (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside
     Caution - other animals on the property

Bladsy Statistieke
66397 besigtings sedert 20 Sep, 2011.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Let wel: Eenheid kan ook bespreek word deur net 2 of 3 besoekers, en prys sal dienooreenkomstig aangepas word.

DIREKTE TOEGANG TOT DIE STRAND

TROETELDIER VRIENDELIK. Klein gesosialiseerde honde welkom. Tref asseblief vooraf reëlings.

Kyk gerus onder "CHECK AVAILIBILITY" vir dae wat nog beskikbaar is.

Grondvloer woonstel, met 'n pragtige uitsig oor die golwe wat op die strand breek, en direkte toegang tot die strand.

2 Groot slaapkamers en-suite. Die hoofkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed.

Oopplan kombuis, eetkamer, sitkamer, 2 yskas-vrieskaste, nuts kamer met wasmasjien, Wifi op versoek

Groot stoep en dek met borrelbad (jacuzzi) (mag slegs gebruik word deur besoekers).

 Kostelose houtskool braai beskikbaar, TV (DSTV) volledige pakket. TV is EXPLORA 2. Slegs op die mark vir 3 weke. Die mees moderne items beskikbaar in SA.

Klein private landgoed, met veilige omheining en toegangsbeheer.

Strand handdoeke word nie verskaf nie.

Skoonmaakdiens kan gereël word.

Die woonstel het slegs ‘n kapasiteit vir 4 persone. Maar 'n bed (konings grootte) kan vinnig in die sitkamer opgeslaan word, vir 6 mense wat in ‘n nood situasie geakkommodeer moet word.

Die Umzumbe Village spog met 'n Blou Vlag strand, Supperette, kroeg / Restaurant (lewendige musiek Sondae), 'n kerk, uitstekende visvang, branderplank ry en windsurfing.

Naby geleë : diepsee visvang, duik, gholfbane, tennis, grasperk rolbal, restaurante, winkelsentrums, krokodil plase en vir die meer avontuurlustiges, kloof swaai en bundgy spring by die nabygeleë Oribi Gorge.

Aanwysings

Aanwysings na The Tides- No 6 - Lot 247 - Ladymoore Place, Umzumbe.

Vanaf Durban:

Neem die N2 vir 90 km suid van Durban. Neem die Hibberdene afrit ( no 72) op die R 102. Ry vir 7.6 km in die rigting van Port Shepstone. Neem die afdraai op die kroon van die heuwel (nadat jy oor die Umzumbe River brug gekom het), neem die afdraai op die regterkant wat die " Umzumbe- Fairview "afrit aandui. Draai links (Stasieweg), oor die brug oor die R 102.

Sowat 20 meter aan, is daar 'n vurk in die pad, hou links (die eerste pad links) is LADY MOORE PLACE, volg die pad tot aan die einde van Lady Moor Place, maak 'n skerp regs draai - en dit raak Green Lane, Lot 247. Van daar kan jy afkyk op ons houtpaal heining, wat die ingang is na ons ontwikkeling "The Tides". Daar is 4 grys dubbel verdieping huise, ons s'n is No: 6 so druk No 6!

Kansellasie beleid

Deposito’s is nie terug betaalbaar vir besprekings wat nie arriveer nie of kansellasies binne 30 dae voor aankoms.

20% Sal afgetrek word van deposito's as besprekings gekanselleer word meer as 31 dae voor datum van aankoms.

Gaste is aanspreeklik vir die volle bedrag vir die tydperk bespreek, ongeag van vroeg vertrek of laat arriveer.

Die eienaars sal nie aanspreeklik wees vir enige onderbreking van basiese dienste wat deur die plaaslike raad verskaf word nie, nie vir natuurrampe, enige gebeurtenis buite ons beheer of tydens opknapping van The Tides nie. Geen terug betalings van akkommodasie fooie sal gedoen word nie.

As gaste besluit om vroeër te vertrek, om watter rede ookal, sal akkommodasie fooie nie terug betaal word nie.

Die eienaars sal nie verantwoordelik wees vir enige verlies, skade of besering aan enige gaste of besoekers of hul besittings as gevolg van diefstal, brand, natuurrampe of enige ander rede hoegenaamd nie.

Maak asseblief seker dat jou kinders en honde nie op die meubels klim nie en dat jy enige plekke skoonmaak op die mure wat veroorsaak is deur klein handjies of pote..

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien op die terrein
  • Sauna / stoom kamer
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Jacuzzi (sommige eenhede)
  • Internet fasiliteite
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • DSTV
  • Dishwasher in unit
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Aanwysings na The Tides- No 6 - Lot 247 - Ladymoore Place, Umzumbe.

    Vanaf Durban:

    Neem die N2 vir 90 km suid van Durban. Neem die Hibberdene afrit ( no 72) op die R 102. Ry vir 7.6 km in die rigting van Port Shepstone. Neem die afdraai op die kroon van die heuwel (nadat jy oor die Umzumbe River brug gekom het), neem die afdraai op die regterkant wat die " Umzumbe- Fairview "afrit aandui. Draai links (Stasieweg), oor die brug oor die R 102.

    Sowat 20 meter aan, is daar 'n vurk in die pad, hou links (die eerste pad links) is LADY MOORE PLACE, volg die pad tot aan die einde van Lady Moor Place, maak 'n skerp regs draai - en dit raak Green Lane, Lot 247. Van daar kan jy afkyk op ons houtpaal heining, wat die ingang is na ons ontwikkeling "The Tides". Daar is 4 grys dubbel verdieping huise, ons s'n is No: 6 so druk No 6!

Aanwysings

Aanwysings na The Tides- No 6 - Lot 247 - Ladymoore Place, Umzumbe.

Vanaf Durban:

Neem die N2 vir 90 km suid van Durban. Neem die Hibberdene afrit ( no 72) op die R 102. Ry vir 7.6 km in die rigting van Port Shepstone. Neem die afdraai op die kroon van die heuwel (nadat jy oor die Umzumbe River brug gekom het), neem die afdraai op die regterkant wat die " Umzumbe- Fairview "afrit aandui. Draai links (Stasieweg), oor die brug oor die R 102.

Sowat 20 meter aan, is daar 'n vurk in die pad, hou links (die eerste pad links) is LADY MOORE PLACE, volg die pad tot aan die einde van Lady Moor Place, maak 'n skerp regs draai - en dit raak Green Lane, Lot 247. Van daar kan jy afkyk op ons houtpaal heining, wat die ingang is na ons ontwikkeling "The Tides". Daar is 4 grys dubbel verdieping huise, ons s'n is No: 6 so druk No 6!

Bladsy Statistieke
66397 besigtings sedert 20 Sep, 2011.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Tides 6B
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 39
    1/39 - The apartment, deck and garden
  • 2 of 39
    2/39 - Seating area
  • 3 of 39
    3/39 - Seatign area
  • 4 of 39
    4/39 - Tv area
  • 5 of 39
    5/39 - Tv area
  • 6 of 39
    6/39 - Kitchen
  • 7 of 39
    7/39 - Kitchen
  • 8 of 39
    8/39 - Kitchen
  • 9 of 39
    9/39 - Dining area
  • 10 of 39
    10/39 - Dining area
  • 11 of 39
    11/39 - Main bedroom
  • 12 of 39
    12/39 - Main bedroom
  • 13 of 39
    13/39 - Main bedroom
  • 14 of 39
    14/39 - Main bedroom
  • 15 of 39
    15/39 - Main bedroom
  • 16 of 39
    16/39 - Main bedroom
  • 17 of 39
    17/39 - Main bathroom
  • 18 of 39
    18/39 - Main bathroom
  • 19 of 39
    19/39 - Main bathroom
  • 20 of 39
    20/39 - Main bathroom
  • 21 of 39
    21/39 - Second bedroom
  • 22 of 39
    22/39 - Second bedroom
  • 23 of 39
    23/39 - Second bedroom
  • 24 of 39
    24/39 - Second bedroom
  • 25 of 39
    25/39 - Second bedroom
  • 26 of 39
    26/39 - Second bathroom
  • 27 of 39
    27/39 - Second bathroom
  • 28 of 39
    28/39 - Second bathroom
  • 29 of 39
    29/39 - Second bathroom
  • 30 of 39
    30/39 - Second Jacuzzi
  • 31 of 39
    31/39 - Jacuzzi and sauna
  • 32 of 39
    32/39 - View
  • 33 of 39
    33/39 - View and garden
  • 34 of 39
    34/39 - View
  • 35 of 39
    35/39 - View
  • 36 of 39
    36/39 - Deck and garden
  • 37 of 39
    37/39 - 8 seater Jacuzzi
  • 38 of 39
    38/39 - Sunrise
  • 39 of 39
    39/39 - Fenced in, so your pets are safe
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Tides 6B - Umzumbe Verblyf.
WTS App Browser