Die Bermudas is 'n pragtige strand-front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand. Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea so vêr as wat ‘n mens met die oog kan sien! So …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Clinch Self Catering bestaan uit 4 eenhede - Die woonstel, Cozy Nest en Cozy Nook en Cozy Den. Ons is baie gerieflik geleë tussen die Durban en Umhlanga Rocks, 'n vinnige, maklike 10 minute se ry vanaf al die gewilde swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Glitter Bay Dakwoonstel (Penthouse) suite is 'n pragtige woonstel en is op die goue ,wit strand van Umhlanga Rocks Strand geleë. Die selfsorg eenheid woonstel bied ‘n onverbeterlike kus uitsig van 180-grade en is sonder twyfel een van die beste woons …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u nou op reis is vir besigheid of ontspanning, 'n oornagplek, kort vakansie of langer verblyf benodig, ons is hier vir u. Gaste kan verseker wees van 'n goeie standaard en uitstekende waarde vir geld. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.