Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
323 Kusweg Tergniet bied selfsorgverblyf in die gewilde kusvakansiedorp Tergniet. Hierdie huis is op die strandfront geleë met ononderbroke see-uitsigte en het slaapplek vir 8 in gerief. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie is die ideale vakansie-huis (8 persone) om 'n ontspanne sorgvrye vakansie in Sedgefield te geniet. Die huis het 'n ruim oopplan woongebied, 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. 'n Groot bedekte stoep na 'n tuin, laat u toe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
20 Cayman Beach (slaapplek vir 6) bied pragtige selfsorgverblyf langs die see in Gordonsbaai, Kaapstad. Cayman Beach Townhouse is in 'n hoogs beveiligde, omheinde dorpie met asemrowende uitsigte oor die see en berge geleë. 'n Minuut se stap van die s …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Denneboom Vineyards and Wildlife bied selfsorg kothuise in die middel van ons privaat wildreservaat. Denneboom Vineyards and Wildlife is 'n aktiewe plaas in die Voor-Paardeberg wynstreek naby Paarl, waar druiwe, olywe, sitrus en koring verbou word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mosselkraker 4 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Gouritsmond, naby Mosselbaai in die Kaap se Tuinroete. 'n Ruim, goed ingerigte houthuis met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne, veilige selfsorgvakansie in 'n knus... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenkarma bied 'n wonderlike selfsorghuis (slaapplek vir 9) geleë in Glentana Heuwels, Groot Brakrivier, naby George in die Wes-Kaap se Tuinroete. Die huis het slaapplek vir 9 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, volledige kombuis, eetkamer, drie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vleesbaai Beach House (slaapplek vir tot 6 mense) bied selfsorg vakansieverblyf in Vleesbaai in die Tuinroete, Wes-Kaap. Vleesbaai is 'n kort entjie se ry vanaf Mosselbaai. Vleesbaai Beach House is 'n selfsorghuis met panoramiese uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die Tulbagh Wynvallei tussen Tulbagh en Wolseley en aan die voet van die Winterhoekberge, bied die Mountain Cabin en Mountain Bungalow 'n rustige wegkruipplek van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kostaplenti is in Nature's Valley geleë wat omring is met inheemse bosse, berge, die strandmeer en die see. Dit het twee eenhede wat afsonderlik gehuur kan word. Kostaplenti is uniek geleë, slegs 30 meter vanaf die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"Lazydays" selfsorghuis en woonstel is in die idilliese, kusdorpie Nature's Valley geleë en word omring deur die Tsistikamma Nasionale Park en die warm Indiese Oseaan. Sonpanele en 'n omskakelaarstelsel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Patryskloof Farm House het slaapplek vir 10 plus persone. Die huis het 'n oopplan kombuis met 'n ingeboude braaier. Brandhout, beddegoed en handdoeke, koffie en tee, vars brood en melk word voorsien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
2 op Linaria in Britanniabaai is 'n huis met 4 slaapkamers (slaapplek vir 10) wat oorkant die strand geleë is met pragtige see-uitsigte. Dit is die perfekte huis vir gesinswegbreek of net 'n wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pearly Beach house is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir tot 12 gaste aan die Pearly Beach-seefront, naby Gansbaai, met 180 grade see-uitsigte en maklike toegang tot rotspoele voor die huis en twee nabygeleë strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Chalet 10, Meerensee is 'n selfsorg-chalet in Fisherhaven, Hermanus-omgewing aan die Overberg-/Walviskus. Ons selfsorg vakansiehuis is sowat 'n uur se ry weg van Kaapstad Internasionale Lughawe en 6 km buite Hermanus op die R43. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Coen's Place is 'n selfsorghuis wat op die "absolute" strandfront in die dorpie Britanniabaai, St Helenabaai, Kaapse Weskus geleë is. Dit is 'n groot gesinshuis met geen fieterjasies of ophef nie, ruim leefareas vir familie en vriende wat geniet ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Coastal Bliss is 'n pragtige houthuis (slaapplek vir 6) in die privaat natuurreservaat van Ballotsbaai, geleë in George Suid-Afrika. Die reservaat het baie inheemse plante en fauna en diere soos Sebras, Wildebeast, Springbokke, Rooibokke... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.