"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bazley Cottage is geleë in Bazley Beach, 'n uur se ry vanaf Durban op die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die kothuis is in 'n stil baai, 'n bietjie weg van die gebaande weë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Clinch Self Catering bestaan uit 4 eenhede - Die woonstel, Cozy Nest en Cozy Nook en Cozy Den. Ons is baie gerieflik geleë tussen die Durban en Umhlanga Rocks, 'n vinnige, maklike 10 minute se ry vanaf al die gewilde swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.