Dates | Rate | Season |
1 January to 16 January 2024 | R5 000 | High |
17 January to 15 February 2024 | R3 500 | Low |
16 February to 19 February 2024 | R4 000 | Med |
21 February to 20 March 2024 | R3 500 | Low |
21 March to 14 April 2024 | R5 000 | High |
15 April to 16 May 2024 | R3 500 | Low |
17 May to 20 May 2024 | R4 000 | Med |
21 May to 14 June 2024 | R3 500 | Low |
15 June to 14 July 2024 | R5 000 | High |
15 July to 15 August 2024 | R3 500 | Low |
16 August to 19 August 2024 | R4 000 | Med |
20 August to 20 September 2024 | R3 500 | Low |
21 September to 30 September 2024 | R5 000 | High |
1 October to 31 October 2024 | R3 500 | Low |
1 November to 4 November 2024 | R4 000 | Med |
5 November to 29 November 2024 | R3 500 | Low |
30 November to 8 December 2024 | R4 000 | Med |
9 December 2024 to 15 January 2025 | R5 000 | High |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Terme van betaling |
50% Van die totale koste van akkommodasie wat voorlopig bespreek is, is dadelik na bespreking betaalbaar, om die bespreking te bevestig. Die oorblywende 50% is betaalbaar 4 weke voor aankoms. Hierdie balans sluit 'n breek deposito van R1 000 in wat ten volle terug betaalbaar is 7 dae na vertrek, via bank, indien alles in orde gevind is. Let wel: Tariewe geld slegs in Suid-Afrika , ongelukkig sal 10% ekstra van die totale bespreking gehef word vir Internasionale besoekers as gevolg van bankkoste. |
Kansellasiebeleid |
'n Terug betaling van 80% sal terugbetaal word tot 45 dae voor aankoms. 70% Tot 30 dae. Daarna in geval van ‘n kansellasie minder as 30 dae voor aankoms, sal 'n terug betaling van 50% slegs terugbetaal word indien die bespreking oorgeneem word deur 'n ander kliënt. Alle “nie opdaag nie” sal 100% gehef word van die totale waarde van die bespreking. |
Aankoms En Vertrek Tye |
Arriveer na 14:00. Vertrek voor 10:00 op die dag van vertrek. Indien u vroeër wil arriveer of later vertrek, rig asseblief ‘n versoek, en indien moontlik sal jy geakkommodeer word. |