Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18 - Front view of 3 level house
  • 2 of 18
    2/18 - Front view of 3 level house
  • 3 of 18
    3/18 - View from third level balcony.
  • 4 of 18
    4/18 - View from second bedroom balcony.
  • 5 of 18
    5/18 - Third floor balcony view
  • 6 of 18
    6/18 - Relaxing area on front verandah second level
  • 7 of 18
    7/18 - Second floor Kitchen and dining area
  • 8 of 18
    8/18 - Kitchen
  • 9 of 18
    9/18 - Lounge, front verandah, enclosed entertainment back area
  • 10 of 18
    10/18 - Back entertainment area
  • 11 of 18
    11/18 - Back entertainment area
  • 12 of 18
    12/18 - Main bedroom
  • 13 of 18
    13/18 - Main bedroom en-suite with bath and double shower
  • 14 of 18
    14/18 - Landing on third level with sea view
  • 15 of 18
    15/18 - Second bedroom with en-suite on third level
  • 16 of 18
    16/18 - Kitchenette on first level
  • 17 of 18
    17/18 - Bedroom on first level
  • 18 of 18
    18/18 - First level 1/2 bedroom
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:293 Sandhills Road, Princes Grant, Stanger, KwaZulu-Natal
Kontak:Lynn Moran
Tel  :+27-33-3470046
Fax  :+27-33-3470040
Cell (1) :+27-82-5532038
Cell (2) :+27-73-1535571

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 293 / 7 Sandhills (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - double, bunk
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
    Your establishment is on a golf estate?
     Yes

Bladsy Statistieke
9456 besigtings sedert 10 Nov, 2016.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

293 ON SANDHILLS is geleë in die Prince's Grant Golf and Country Estate,  op die Dolfyn Kus (Noord kus), van KwaZulu-Natal.

Hierdie fantastiese, ruim huis bied die ideale basis vir 'n golf wegbreek, of 'n selfsorg familie strand vakansie. Dit is ‘n asemrowende omgewing en het 'n pragtige uitsig oor die see.

Akkommodasie vir 8 mense word aangebied op drie vlakke. Die tweede vlak bestaan uit die hoofslaapkamer met koning-grootte bed en volle en- suite badkamer. Die tweede slaapkamer het twee enkel beddens en volle en- suite badkamer. Albei hierdie kamers het dakwaaiers en loop uit op 'n balkon met 'n pragtige uitsig.

Die grondvlak bestaan uit 'n lugverkoelde eenheid met 1½ slaapkamers wat bestaan uit 'n dubbelbed en ¾ stapelbeddens asook 'n eksklusiewe kombuis en badkamer. Daar is ook 'n slaapbank wat maklik 2 kinders kan akkommodeer. Alle linne, bad en strand handdoeke word voorsien. 'n Dubbele toesluit motorhuis is op die grondvlak.

Die eerste vlak bestaan uit die kombuis, eetkamer en sitkamer. Dit is 'n heeltemal oop- plan leef area. Maak die deure oop, en die leefarea strek uit op die onderdak stoep. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas en vrieskas, sowel as 'n wasmasjien en ‘n tuimeldroër. ‘n Tv, DVD, volle DSTV en WiFi word voorsien.

Die Prince's Grant Estate bied een van Suid-Afrika se top 20 gholfbane wat 'n 18 putjie skakel/park uitleg met 'n pragtige uitsig, en 'n hoog aangeskrewe klubhuis het. Dit word verder aangevul deur 'n kilometer lang, privaat, afgesonderde, strand gemonitor deur sekuriteits kameras en lewensredders, asook kanovaart op die private strandmeer, staproetes in die verklaarde natuur bewarings gebied met meer as 230 voëlspesies te sien, gemeenskaplike swembaddens en tennis en muurbalbane. Die Lodge huisves 'n restaurant, kroeg, konferensie sentrum en Spa, vir diegene wat bederf wil word.

Attraksies in die nabyheid sluit in,  inkopies by Umhlanga Gateway en The Lifestyle Centre by Ballito, dag reise na parke soos Mkuze, Umfolozi en Phinda, kort reise na slagvelde in die Zulu Koninkryk en gedenk tekens van King Shaka en Albert Luthuli asook Sibaya Casino en uShaka Marine World.

Kom ontspan en geniet jou verblyf -Ons doen altyd!

Fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tennisbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Muurbalbaan
  • Op aanvraag bedien
  • Restaurante naby
  • Krag omskakelaar
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Op gholflandgoed
  • Geen rook in die huis nie
  • Kluis
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • Internet fasiliteite
  • Gholf op die terrein
  • Gratis parkering
  • DSTV in kommunale gebied
  • DSTV
  • Dishwasher in unit
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Gemeenskaplike swembad
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
9456 besigtings sedert 10 Nov, 2016.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

293 on Sandhills
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 18
    1/18 - Front view of 3 level house
  • 2 of 18
    2/18 - Front view of 3 level house
  • 3 of 18
    3/18 - View from third level balcony.
  • 4 of 18
    4/18 - View from second bedroom balcony.
  • 5 of 18
    5/18 - Third floor balcony view
  • 6 of 18
    6/18 - Relaxing area on front verandah second level
  • 7 of 18
    7/18 - Second floor Kitchen and dining area
  • 8 of 18
    8/18 - Kitchen
  • 9 of 18
    9/18 - Lounge, front verandah, enclosed entertainment back area
  • 10 of 18
    10/18 - Back entertainment area
  • 11 of 18
    11/18 - Back entertainment area
  • 12 of 18
    12/18 - Main bedroom
  • 13 of 18
    13/18 - Main bedroom en-suite with bath and double shower
  • 14 of 18
    14/18 - Landing on third level with sea view
  • 15 of 18
    15/18 - Second bedroom with en-suite on third level
  • 16 of 18
    16/18 - Kitchenette on first level
  • 17 of 18
    17/18 - Bedroom on first level
  • 18 of 18
    18/18 - First level 1/2 bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
293 on Sandhills - Prince's Grant Verblyf.
WTS App Browser