Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

293 on Sandhills
Slide calendar from left to right
* Book Online

293 on Sandhills - TARIEWE

DatesRateSeason
1 January to 16 January 2024R5 000High
17 January to 15 February 2024R3 500Low
16 February to 19 February 2024R4 000Med
21 February to 20 March 2024R3 500Low
   
21 March to 14 April 2024R5 000High
15 April to 16 May 2024R3 500Low
17 May to 20 May 2024R4 000Med
21 May to 14 June 2024R3 500Low
   
15 June to 14 July 2024R5 000High
15 July to 15 August 2024R3 500Low
16 August to 19 August 2024R4 000Med
20 August to 20 September 2024R3 500Low
   
21 September to 30 September 2024R5 000High
1 October to 31 October 2024R3 500Low
1 November to 4 November 2024R4 000Med
5 November to 29 November 2024R3 500Low
   
30 November to 8 December 2024R4 000Med
9 December 2024 to 15 January 2025R5 000High

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Van die totale koste van akkommodasie wat voorlopig bespreek is, is dadelik na bespreking betaalbaar, om die bespreking te bevestig.

Die oorblywende 50% is betaalbaar 4 weke voor aankoms. Hierdie balans sluit 'n breek deposito van R1 000 in wat ten volle terug betaalbaar is 7 dae na vertrek, via bank, indien alles in orde gevind is.

Let wel: Tariewe geld slegs in Suid-Afrika , ongelukkig sal 10% ekstra van die totale bespreking gehef word vir  Internasionale besoekers as gevolg van bankkoste.
Kansellasiebeleid
'n Terug betaling van 80% sal terugbetaal word tot 45 dae voor aankoms.

70% Tot 30 dae.

Daarna in geval van ‘n kansellasie minder as 30 dae voor aankoms, sal 'n terug betaling van 50% slegs terugbetaal word indien die bespreking oorgeneem word deur 'n ander kliënt.

Alle “nie opdaag nie” sal 100% gehef word van die totale waarde van die bespreking.
Aankoms En Vertrek Tye
Arriveer na 14:00.
Vertrek voor 10:00 op die dag van vertrek.
Indien u  vroeër wil arriveer of later vertrek, rig asseblief ‘n versoek, en indien  moontlik sal jy geakkommodeer word.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
293 on Sandhills Rates
WTS App Browser