Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22 - Heaven-On-Sea...the name says it all!
  • 2 of 22
    2/22 - Outdoors entertainment area, property fully enclosed.
  • 3 of 22
    3/22 - Three large fold away doors lead out to spacious patio
  • 4 of 22
    4/22 - Bench, sea, peace......
  • 5 of 22
    5/22 - Kids playground
  • 6 of 22
    6/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 7 of 22
    7/22 - 12 seater dinning set
  • 8 of 22
    8/22 - Open plan kitchen
  • 9 of 22
    9/22 - Large all weather indoor braai
  • 10 of 22
    10/22 - Pool table
  • 11 of 22
    11/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 12 of 22
    12/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 13 of 22
    13/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 14 of 22
    14/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 15 of 22
    15/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 16 of 22
    16/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 17 of 22
    17/22 - Upstairs undercover balcony leading off master bedroom
  • 18 of 22
    18/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 19 of 22
    19/22 - Master bathroom-en-suite
  • 20 of 22
    20/22 - 2nd bedroom
  • 21 of 22
    21/22 - 3rd bedroom
  • 22 of 22
    22/22 - 4th bedroom
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
*Vanaf R3500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:212 (97) Seaview Rylaan, Franskraal, Gaansbaai, Western Cape, South Africa
Kontak:Sanmarie
Cell  :+27-67-7743619

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Heaven-on-sea (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - three quarter, three quarter
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Beach house 22 paces from the sea

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
50529 besigtings sedert 28 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Salted Fynbos Staying bied selfsorgverblyf met asemrowende panoramiese see-uitsigte in Franskraal, Gaansbaai in die Wes-Kaap se Overberg/Walviskus.

Die huis met 'n ideale ligging, reg teen die see, met die volgende:

  • 4 Slaapkamers, 2 en-suite en die res deel 'n badkamer.
  • 'n Toegeruste kombuis met 'n gas/elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en yskas.
  • Aparte waskamer met wasmasjien, droër, yskas, vrieskas, strykyster en stofsuier.
  • Oopplan kombuis, eetkamer, woonkamer, kroeg, braaigebied met pragtige see-uitsig.
  • Pooltafel
  • Drie groot glas-voudeure na 'n ruim stoep. Ook 'n eerstevloer balkon by die hoofslaapkamer, alles, slegs 8 meter vanaf die see.
  • 'n Binnenshuise braaigebied vir alle weersomstandighede, met 'n kroeg-yskas en ysmaker. Weber- en gasbraaier beskikbaar vir buite-gebruik.
  • 50" platskerm Tv in woongebied. DVD-speler.
  • Radio en CD-speler.
  • Buite 'n warm/koue, opelug-stort.
  • Onderdak-parkering.
  • Alarm-sisteem met bewapende reaksie.

Geen troeteldiere nie. Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite en/of op balkon.
Bedlinne en Badhanddoeke word voorsien.
'n Eenmalige skoonmaakdiens van R500 word met elke bespreking gehef.

Franskraal, aan die kant van die 'The Danger Point Peninsula', is 'n pretensielose outydse dorp.

Franskraal het 'n lang sandstrand wat die punt van Uilskraal Reservaat kruis, 'n bekende voël-versamelpunt. Net langs die eerste ry huise van Franskraal, is die ingang na 'n klein, maar ou Melkhout-woud. Hierdie "Melkhoutbos-staproete" is oop vir die publiek. Dit is 'n sirkelroete van 2 kilometer en dit neem omtrent 'n uur om te voltooi.

Daar is 'n historiese juweeltjie aan die waterkant van Franskraal. Dit is 'n klein museum, in privaat besit, met die grootste versameling van skatte wat herwin is vanaf die HMT Birkenhead, wat naby Danger Point gestrand het. Daar is nog baie ander historiese items.

Binne 'n 10km radius is die volgende:

  • Hengel
  • Kreefduik in seisoen
  • Skuba-duik en snorkel
  • Walvis-kyk. In Oktober kan u die walvisse vanaf die strandhuis sien.
  • Haaihok-duik
  • Swem (lewensredders aan diens). Kano-roei en windseil
  • Stap. Natuurpaaie.
  • Danger Point Ligtoring.
  • Draf, fietsry.
  • Gholf
  • 4x4 Bergroetes.
  • Quadfiets-ry.
  • Bootvaarte. Visboot en skipper kan gehuur word. Besprekings word vereis.
  • Restaurante
  • Sport-kantiene.
  • Nag-vermaak in seisoen.
  • Inkopies by Spar en OK Food
  • Aandenkings-winkels.
  • Mediese geriewe

In 'n 100km radius, pragtige terrein-besigtiging met historiese terreine en natuurlik, die wynroetes wat verken kan word.

Fasiliteite
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Perdry (minder as 5km)
  • Kaggel
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Fietsroetes
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Wasmasjien in eenheid
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
50529 besigtings sedert 28 Oct, 2011.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Salted Fynbos Staying
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 22
    1/22 - Heaven-On-Sea...the name says it all!
  • 2 of 22
    2/22 - Outdoors entertainment area, property fully enclosed.
  • 3 of 22
    3/22 - Three large fold away doors lead out to spacious patio
  • 4 of 22
    4/22 - Bench, sea, peace......
  • 5 of 22
    5/22 - Kids playground
  • 6 of 22
    6/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 7 of 22
    7/22 - 12 seater dinning set
  • 8 of 22
    8/22 - Open plan kitchen
  • 9 of 22
    9/22 - Large all weather indoor braai
  • 10 of 22
    10/22 - Pool table
  • 11 of 22
    11/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 12 of 22
    12/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 13 of 22
    13/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 14 of 22
    14/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 15 of 22
    15/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 16 of 22
    16/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 17 of 22
    17/22 - Upstairs undercover balcony leading off master bedroom
  • 18 of 22
    18/22 - Heaven-on-Sea - Self catering in Franskraal, Gaansbaai
  • 19 of 22
    19/22 - Master bathroom-en-suite
  • 20 of 22
    20/22 - 2nd bedroom
  • 21 of 22
    21/22 - 3rd bedroom
  • 22 of 22
    22/22 - 4th bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Salted Fynbos Staying - Franskraal Verblyf.
WTS App Browser