Ecogreen Guesthouse is net 15 minute vanaf Tumela, Swartkap, Northam Platinum en Dishaba-myn geleë. Ons is binne 5 minute vanaf Northam se middedorp geleë. Kom geniet 'n bietjie lugversorgde ontspanning weg van die myne. Jy sal bederf word... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.