Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Kostaplenti
Slide calendar from left to right
* Book Online

Kostaplenti - TARIEWE

House: R4990 per night
April Holiday and Easter weekend R6000 per night
From 1 Dec - R6000 per night
 
Flat: R2350 per night
Easter holidays - R3200 per night
From 1 Dec - R3250 per night
 
Cleaning Fee
House:  R700
Apartment:  R600

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Tariewe kan verander word sonder vooraf kennisgewing.
50% Deposito word vereis om besprekings te bevestig.
Balans is betaalbaar 48 uur voor aankoms. Nadat bevestiging van volle betaling ontvang is, sal die sleutels vir Costaplenti beskikbaar wees.
Kansellasiebeleid
Kansellasies moet in skrif aan ons gefaks of per e-pos gestuur word.
Die volgende reëls en boetes word toegepas as besprekings gekanselleer word:
25% van die deposito vir kansellasies meer as 20 dae voor aankoms.
50% van die deposito vir kansellasie 15 tot 20 dae voor aankoms.
75% van die deposito vir kansellasie 7 tot 14 dae voor aankoms.
100% van die deposito vir kansellasie minder as 7 dae voor aankoms, of vir nie-aankoms.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms: Ná 2nm
Vertrek: Voor 10vm
Reëls/Voorwaardes
Die eenmalige skoonmaak-bedrag van R250 per huis, word ekstra tot die verblyf-tariewe gehef.
Minimum besprekingstydperk is vir 3 nagte.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Kostaplenti Rates
WTS App Browser