Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Balcony View Cababa 81
  • 2 of 20
    2/20 - Cabana 81 night scene
  • 3 of 20
    3/20 - Cabana 81 Top Floor (2nd Floor) end unit
  • 4 of 20
    4/20 - Cabana 81 location in the complex
  • 5 of 20
    5/20 - Cabana 81 Cabanas Del Mar
  • 6 of 20
    6/20 - Main Bedroom Cabana 81
  • 7 of 20
    7/20 - Main Bedroom Cabana 81
  • 8 of 20
    8/20 - Bunk Room Cabana 81
  • 9 of 20
    9/20 - Bunk Room Cabana 81
  • 10 of 20
    10/20 - Lounge Area Cabana 81
  • 11 of 20
    11/20 - Lounge Extended Area Cabana 81
  • 12 of 20
    12/20 - Kitchen Cabana 81
  • 13 of 20
    13/20 - Kitchen lounge area Cabana 81
  • 14 of 20
    14/20 - Bathroom Shower + Vanity Cabana 81
  • 15 of 20
    15/20 - Bathroom Vanity Cabana 81
  • 16 of 20
    16/20 - Balcony View Cabana 81
  • 17 of 20
    17/20 - Balcony View Cabana 81
  • 18 of 20
    18/20 - Walking on the beach by Cabanas Del Mar
  • 19 of 20
    19/20 - Fishing on the beach by Cabanas Del Mar
  • 20 of 20
    20/20 - Dusk on the beach by Cabanas Del Mar
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Cabana 81, 39 Ellcock Road, Winkelspruit
Kontak:Sammy
Cell  :+27-65-8799578

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Cabanas Del Mar CABANA 81 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - bunk, bunk
Ons Ondernemings
Bladsy Statistieke
7256 besigtings sedert 06 Mar, 2022.
Laas opgedateer op 03 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

CABANA 03 grondvloer - CABANAS DEL MAR – Selfsorg Cabanas

Neem asseblief kennis dat hierdie cabana nie geskik is vir 6x volwassenes nie.
Ons kan 4 volwassenes en 2 kinders OF 2 volwassenes & 4 kinders akkommodeer.

Dit is in die see dorpie Winkelspruit geleë, wat in 'n rustige, veilige en vriendelike omgewing aan die Suidkus / Sapphire Coast van KZN is. Die kompleks spog ook met sy eie strand wat u vanaf die kompleks deer die strand-hekkie kan bereik.

Die strand is letterlik 'n 50m stapafstand vanaf binne in die kompleks – sonder enige paaie om oor te steek. Die hoofstrand met lewensredders, 'n strandmeer, visvangplekke op die rotse, naby die vuurtoring wat ook 'n groot swembad met seewater bied is, nie te ver weg nie.

Die kompleks het 'n elektriese heining en word 24 uur deur sekuriteitswagte gepatrolleer, het 'n sluitbare strand-hek en veilige parkeergeriewe in die kompleks.

Komplekse Gemeenskaplike geriewe sluit in:
2x kristalhelder swembaddens met 'n baba-/kleuter- swembad.
Baie braai-areas is beskikbaar
2x Lapa's om sonsopkomste en/ of & sonsondergange saam met vriende en familie te geniet.
Daar is ook 'n kinder-speel area vir die kinders om te geniet, met 'n klimraam, glyplank, swaaie en 'n sandput om in te baljaar
Die 1ste vloer van die cabana kompleks bied ook wasmasjiene & amp; tuimeldroërs (wat met muntstukke werk) aan.

Die cabana kompleks bied algemene Wi-Fi aan, wat met alle cabanas gedeel word & amp; deur die Cabana Del Mar-kantoor beheer word. Die cabanas het nie toegewyde Wi-Fi nie – so as u toegeweide wifi nodig het, bring asb u eie vervoerbare model en data saam..

Onderdak parkeerplek is in die kompleks beskikbaar vir een motor (ekstra parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word)

Die woonstel is kinder-vriendelik en geskik vir jong gesinne.

Ongelukkig word geen troeteldiere in die kompleks toegelaat nie

Nabygeleë dorpe, strande & klinieke sluit in:
Warner Beach, Kingsburgh, Illovo, Amanzimtoti - ongeveer 5km weg.

25 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe [65 km]


Beskrywing van Cabana

Cabana 81 is op die boonste vloer geleë. (2de vloer)

Maksimum 6 persone word toegelaat en dit sluit dagbesoekers & besoekers in.

- Ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders OF 2 volwassenes & 4 kinders – nie geskik vir 6 volwassenes nie.

Al die cabanas in die kompleks is dieselfde grootte & amp; is selfsorg-cabanas.
Met 2 slaapkamers, 1x badkamer, sitkamer, kombuis en patio/balkon.

Akkommodeer 'n maksimum van 6 persone of minder - pryse is per cabana en nie per persoon nie.

Die cabana is volledig gemeubileer, dit is reg deer geteël, met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, met 'n patio/balkon en is toegerus met plafon en vrystaande groot waaiers.

Die kombuis het 'n yskas/vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en al die nodige toebehore/breekware/eetgerei/potte/panne om mee te kook en om by die braai geriewe te gebruik.

Die 1ste [hoof] slaapkamer het 'n dubbelbed en is toegerus met plafon + vrystaande waaiers.
Die 2de slaapkamer het 2x stapelbeddens en is toegerus met plafon + vrystaande waaiers.
[die 2de slaapkamer se boonste stapelbeddens is nie geskik vir volwassenes nie].

Die sitkamer het 'n drie-sitplek-, 'n twee-sitplek- en 'n enkel-sitplek bank met 'n plafonwaaier. Dit het 'n 50 duim platskerm-TV met 'n DSTV-dekodeerder met Easy View-pakket. DSTV Explorer Connection kabels word voorsien, sou jy jou eie dekodeerder wil saambring om te koppel. Netflix is nie beskikbaar nie.

Die badkamer het 'n groot stort + handstort wat ook 'n baba-bad kan akkommodeer, tesame met 'n groot wastafel. Daar is ongelukkig geen bad nie en 'n baba-bad word nie voorsien nie.

Ons verskaf 'n haardroër, 'n strykyster + strykplank, mop + besem & 'n sluitbare kluis vir waardevolle items.

Inklok en uitklok:
Inklok tyd is 14:00 met aankoms en uitklok tyd is 10:00 op die vertrekdatum.

Besprekings vanaf 2de week in Desember tot 3de week in Januarie moet vir 'n minimum van 7 nagte van Vrydag tot Vrydag bespreek word.

Bedlinne / Toiletware / Skoonmaakmateriaal ens.:
Die eerste stel beddegoed, lakens, kussingslope & amp; 1x toilet rol is by die prys ingesluit.
Die Cabana bied 'n opsionele diens vir 'n linne ruil aan teen 'n nominale koste.

NIE VERSKAF NIE as gevolg van higiëne doeleindes is –
Bad- / hand- / gesig- / strand handdoeke, seep, vadoeke, skottelgoedwassers, skoonmaakmiddels en amp; toiletpapier

Skoonmaak:
Die Cabana word skoon en in goeie toestand oorhandig & word skoongemaak & amp; ontsmet by aankoms & slegs na vertrek.
Ekstra skoonmaak tydens jou verblyf is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Betaalbepalings

Kwotasie is slegs vir 1 dag geldig.
Deposito van 50% om bespreking te verseker en rekening moet ten volle vereffen word 30 dae voor aankoms.
Slegs EFT-betalings - Stuur asseblief 'n bewys van betaling.
Kontant deposito's - 'n bank-toeslag fooi sal gehef word.

Kansellasieklousule
Vir alle besprekings geld die volgende kansellasie bepalings en voorwaardes:
Datum waarop skriftelike kennisgewing van kansellasie deur ons ontvang word:- :
* Kansellasie meer as 60 dae voor aankom datum, administrasiefooi van R100 sal gehef word.
* Kansellasie 30 tot 60 dae voor die datum van aankoms, sal ons 50% van die bedrag ontvang sal gehef word.
* kansellasie minder as 30 dae voor aankom datum, volle bedrag van die bespreking sal gehef word.

BEPALINGS EN VOORWAARDES SOOS PER DIE WEBWERF.
TARIEWE IS VOLGENS SEISOEN – KLIK ASSEBLIEF OP DIE TARIEWE-oortjie OP DIE WEBWERF OF DOEN NAVRA
BESKIKBAARHEID – KLIK ASSEBLIEF OP DIE KALENDER OPSIE OP DIE WEBBLAD OF DOEN TELEFONIES NARAAG.

Fasiliteite
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Braai fasiliteite
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Gemeenskaplike swembad
  • DSTV
  • Gratis parkering
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Nie gediens
  • Buite swembad
  • Buite swembadjie
  • Restaurante naby
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
7256 besigtings sedert 06 Mar, 2022.
Laas opgedateer op 03 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Cabanas Del Mar CABANA 81
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Balcony View Cababa 81
  • 2 of 20
    2/20 - Cabana 81 night scene
  • 3 of 20
    3/20 - Cabana 81 Top Floor (2nd Floor) end unit
  • 4 of 20
    4/20 - Cabana 81 location in the complex
  • 5 of 20
    5/20 - Cabana 81 Cabanas Del Mar
  • 6 of 20
    6/20 - Main Bedroom Cabana 81
  • 7 of 20
    7/20 - Main Bedroom Cabana 81
  • 8 of 20
    8/20 - Bunk Room Cabana 81
  • 9 of 20
    9/20 - Bunk Room Cabana 81
  • 10 of 20
    10/20 - Lounge Area Cabana 81
  • 11 of 20
    11/20 - Lounge Extended Area Cabana 81
  • 12 of 20
    12/20 - Kitchen Cabana 81
  • 13 of 20
    13/20 - Kitchen lounge area Cabana 81
  • 14 of 20
    14/20 - Bathroom Shower + Vanity Cabana 81
  • 15 of 20
    15/20 - Bathroom Vanity Cabana 81
  • 16 of 20
    16/20 - Balcony View Cabana 81
  • 17 of 20
    17/20 - Balcony View Cabana 81
  • 18 of 20
    18/20 - Walking on the beach by Cabanas Del Mar
  • 19 of 20
    19/20 - Fishing on the beach by Cabanas Del Mar
  • 20 of 20
    20/20 - Dusk on the beach by Cabanas Del Mar
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Cabanas Del Mar CABANA 81 - Winklespruit Verblyf.
WTS App Browser