Witzenberg Views Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle In Bellville

Witzenberg Views is n luukse selfsorg eenheid, in die boomryke woonbuurt Stellenberg, Bellville. Die woonstel het 2 slaapkamers en kan tot 5 mense huisves. Die badkamer het ‘n luukse stort, kompleet met radio.

Die kombuis is volledig toegerus met mikrogolf, yskas en ‘n twee-plaat stoof. Die sitkamer het ‘n flatscreen TV met DSTV en wi-fi is beskikbaar.

Fasiliteite
  • braai
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lughawe (minder as 15km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • private ingang
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • toesluit motorhuis
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wi-fi / hotspot