Get it on Google Play

Winelands LodgeEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings

Winelands Lodge
Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 4 Nerina Street
Durbanville
Western Cape
Kontak : Michael Heath
Plaaslike Tel : 021-9759123
INT Tel : +27-21-9759123
Sel : 082-8235971

U sal verwelkom word deur u gasheer Michael.

Sentraal-geleë in Durbanville is dit ideal vir sakemanne en vakansiegangers.

Al die kamers het privaat badkamers en die ablusie is voorsien met kwaliteit toiletgeriewe. Die kamers word daagliks gediens en word voorsien met handdoeke en luukse beddegoed (100% katoenlakens) wat so dikwels as nodig geruil word. Japonne word op aanvraag voorsien.

Die kamers is toegerus met DSTV, Breëband internet, yskaste, tee-geriewe. Laat ons weet indien u verlang dat die yskas gevul moet word voor u aankoms.

Geniet die ontspanning in die sitkamer met uitsig oor die Drakenstein-berge, of indien u die water verkies, gaan vir 'n vroeë swem in die somermaande. In die koue wintersnagte, krul op in jou warm winterklere naby die vuur.

Braaigeriewe, geskik vir kleiner groepies met vakansie.

Ontbyt word daagliks tussen 6vm en 9vm bedien. Aandetes word op versoek voorsien.

  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Spanish
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Room 1 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Fasiliteite
  • haardroĆ«r
  • buite swembad
  • DSTV Hotel pakket
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in kommunale gebied
  • fietsroetes
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • kaggel
  • kroegyskas
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • motorhuur (minder as 20km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • perdry (minder as 50km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • verwarmers in eenheid
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wildritte (minder as 30 km)
  • yskas in eenheid
Bladsy Statistieke
28854 besigtings sedert 07 Mar, 2005.
Laas opgedateer op 12 Feb, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 14 years

Winelands Lodge verskyn in die volgende afdelings:

Durbanville Bed & Ontbyt AkkommodasieDurbanville Gastehuis Akkommodasie