Get it on Google Play

Welgeval farmstayEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings

Welgeval farmstay
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Zuurfontein Farm
Smithfield
Free State
South Africa
Kontak : Anneli
Plaaslike Tel : 087-8204411
INT Tel : +27-87-8204411
Sel : 081-2577 009

Welgeval Farmstay is 'n pragtige selfsorg plaashuis, geleë op die asemrowende Vrystaatse vlaktes naby die kein dorpie Smithfield in die Suidelike Vrystaat, Suid-Afrika. Kom en geniet die vars plaaslug en ontmoet die verskillende diere, soos die merino-skaap, beeste en wild. Geniet die mooiste sonsopkoms en sonsondergange op hierdie pragtige Vrystaatse plaas.

Welgeval Farmstay kan 8 persone gerieflik huisves.

Welgeval Farmstay bied selfsorgverblyf bestaande uit:

  • 4 Slaapkamers en 2 badkamers
  • Toegeruste kombuis met ook 'n gasstoof en mikrogolfoond
  • Woon/eetgebied met kaggel en plafonwaaier
  • 'n Groot stoep met 'n uitsonderlike uitsig. Pragtige banke, gemakstoele en eettafel
  • 'n Ingeboude braai op die stoep
  • Elektriese komberse op al die beddens, plafonwaaiers en haardroërs in al die kamers
  • Pophuis
  • Kampterrein met ablusie-geriewe
  • Kinders welkom
  • Troeteldiere is welkom

Geleë net 30km vanaf Smithfield in die Vrystaat, is hierdie selfsorg gemeubileerde plaashuis met 4 ruim slaapkamers en twee badkamers, insluitende, beide 'n stort en  'n bad. Die toegeruste kombuis is die ideale plek om gesinsetes voor te berei en omdat die hele eenheid met solarkrag toegerus is, is daar geen rede om bekommerd te wees oor krag-onderbrekings nie.

Welgeval Farmstay is 'n plaas waarop gewerk word. Een van die min plekke waar u wakker word met die geluide van plaaslewe en sien hoe daar gewerk word. Daar is geen rede om bekommerd te wees dat u in ander gaste sal vasloop nie, want daar is net een huis op die hele plaas en u bly daar in! Ons unieke plaasverblyf gee u die geleentheid om 'n stil, afgesonderde lewe in privaatheid en met gerief te geniet.

Hierdie aktiewe plaas het verskeie diere soos merinoskape, beeste en wild. Afhangende van die tyd van die jaar, loop die meeste van hierdie diere vrylik rond op die eiendom.

Wanneer u nie in die prag van die landskap vasgevang is nie, kan u inteken vir lesse in plaaslewe en ander plaas-verwante, opvoedkundige ervarings, of in die veld en omliggende heuwels gaan stap.

Die ingeboude braai op die stoep het 'n ontspannende atmosfeer, terwyl die plaasdam 'n plek is waar die gesin gedurende die warm somerdae kan gaan afkoel. Die kaggel is die ideale plek om in die winteraande gesellig saam te verkeer.

Daar is baie vermake wat die hele gesin op Welgeval Farmstay kan geniet. Kom geniet die groot sementdam, wandelpaaie, piekniekplekke, bergklim, fietspaaie, voëlkyk, nagritte en sterrekyk rondom die kampvuur. Daar is ook 'n pohuis vir die kinders.

Neem asseblief kennis
  • +-30km from Smithfield
  • Betalings Opsies
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Welgeval farmstay Farmhouse (Slaap 8) x 8
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - enkel, enkel
    • Slaapkamer 4 - enkel, enkel
  • Fasiliteite
  • braai
  • dakwaaiers
  • kaggel
  • kombuis (volledig toegerus)
  • mikrogolf in eenheid
  • natuur roete op die terrein
  • parkering op die terrein
  • tee / koffie fasiliteite
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasiebesonderhede
    Is your establishment on a working farm?
    Yes
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    The following apply
    Small dogs
    Big dogs
    Dogs have to be on lead whilst outside
    Kennels provided
    Kennels must be used
    Other animals on the property
    Horse stables – bedding provided
    Horse stables – bedding not provided
    Horse paddocks
    Grooms available
    Arena
    Parking area for horse box / float
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyfbesonderhede
    The following apply
    Bring your own bicycle
    Bicycles to hire
    Bicycle set trails
    Bicycle - free to explore
    Bring your own quad bike
    Quad bikes to hire
    Quad bike set trails
    Quad bikes – free to explore
    Bring your own off-road motorcycle
    Off-road motorcycles to hire
    Off-road motorcycle set trails
    Off-road motorcycle – free to explore
    4x4 vehicle set trails
    4x4 vehicle – free to explore
Bladsy Statistieke
1373 besigtings sedert 05 Aug, 2016.
Laas opgedateer op 06 Aug, 2018.

Listed on WhereToStay.co.za for 2 years