J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ceol na Mara, reg op die strand met 'n wonderlike uitsig oor Paternoster-baai is 'n 4-ster selfsorg-huis. Dit het slaapplek vir tot 6 persone en het 'n motorhuis parkeerplek, 'n buite braaiplek, 'n vol toegeruste kombuis en DSTV. Die aangrensende woonstel …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Verruklik en uniek. Selfsorg-verblyf. Kom en ondervind die Weskus op sy beste. Geleë in die prentjiesmooie kusdorp, Britanniabaai... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.