Voorstrand, Paternoster Akkommodasie

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 4
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

J'aime la Mer

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Voorstrand, Paternoster

J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 10
Van R 1 575,00
Per eenheid per nag.

Natural Blue

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Voorstrand, Paternoster

Natural Blue is gebou in 2004 as 'n huis en verwelkom kinders en troeteldiere. Ons is minder as 200meter van die strand geleë en die 3 slaapkamer kothuis met 'n solder (met slaapplek vir 2) is ruim genoeg vir "die vakansie verkeer"

Slaap: 2
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).

La Mer

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Voorstrand, Paternoster

La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 2
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Thalassa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Voorstrand, Paternoster

Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 6
Van R 2 200,00
Per persoon per nag (wat deel).

Baleine Vue

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

0.2km Noord van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Baleine Vue is a self catering cottage situated on the beach front in the quaint and picturesque West Coast fishing village of Paternoster.

Slaap: 4
Van R 850,00
Per eenheid per nag.

Beachwalker's Cottage

Paternoster

0.2km Noord-Oos van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Verblyf vir 1 tot 4 pesone. Twee dubbel slaapkamers met privaat badkamers, een met 'n see-uitsig en elkeen het twee enkelbeddens. Vol toegeruste kombuis/eetvertrek. Stoep met braaigeriewe, pragtige see/baai-uitsig. Al die bedlinne en handdoeke behalwe str

Starfish

Mosselbank, Paternoster

0.5km Noord-Oos van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Starfish is a fully-equipped luxury self-catering beach cottage in the unique fisherman's village of Paternoster. It has 3 bedrooms, sleeps 6. The sundeck allows you to enjoy the tranquillity of Paternoster with 360 degrees views.

Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).

LekkeBly Loft

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mosselbank, Paternoster

0.5km Noord-Oos van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Set on South Africa's wild West Coast, in the authentic fishing village of Paternoster, LekkeBly is a new establishment offering luxury accommodation at affordable rates. It is approximately 300m from the main beach Mosselbank.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

Aloe Halt

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

0.5km Noord-Oos van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Aloe Halt bied tot 6 gaste die geleendtheid om in die ruim, tog intieme eenheid tuis te gaan, 160m van die strand met maklike toegang tot die strand.

Gegradeerde:
Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).

Soli Deo Gloria Unit 1

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mosselbank, Paternoster

0.6km Noord-Oos van sentrum van Voorstrand, Paternoster

Soli Deo Gloria Unit 1 is a beautiful beach front property. It consists of an en-suite bachelor pad with a wheelchair friendly bathroom with a bath and shower. Wheelchair friendly.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek