Umhlanga Rocks is die mees gesogte vakansie bestemming in KwaZulu-Natal. Hierdie luukse selfsorg vakansie woonstel met ‘n ongelooflike uitsig oor die see, is geleë 'n paar honderd meter weg van Umhlanga se beskermde swemstrand, restaurante, winkels, kroeë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Bermudas is 'n pragtige strand-front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand. Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea so vêr as wat ‘n mens met die oog kan sien! So …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die vakansie mekka van Umhlanga Rocks is hierdie eenheid wat vier ruim kamers en 'n groot onthaal area. Jy is letterlik oor die pad van die glorieryke Indiese Oseaan en pragtige strande, wat die hele jaar deur geniet kan word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade. Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kin …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.