Hierdie strandfront,selfsorg kothuis in KwaZulu Natal is ideaal vir gesinne of vriende wat van alles af wil wegkom en 'n ontspanne strand vakansie wil geniet.'n Moderne oase vir die moeë stedeling. Ons voorste tuinhekkie maak oop op 'n smal inheemse plant …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Riverbend Chalets is ongeveer 2 km vanaf die strand in Port Shepstone, en 120 km vanaf Durban. Ideaal vir familie vakansies en ‘n stil “wegbreek”. Jy kan jou hond ook bring. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.