Hierdie vakansiehuis in Scottburgh, is 'n eksklusiewe en luukse vakansiehuis, in 'n welige en rustige tuin met 'n see -uitsig, swembad en 'n trampolien …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The House on the Beach het 'n duidelike Cape Cod gevoel wanneer jy ingaan. Die hout plafonne en vloere is wit, die kombuis is alles room en wit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vulamanzi beteken "plek van oop water". Duik en snorkel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.