Scottburgh strandhuis bied gehalte-vakansieverblyf vir ‘n gesin of groep vriende. Die eenheid is op die strand en word deur die natuurlewe omring. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vulamanzi beteken "plek van oop water". Duik en snorkel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.