Welkom by HeathBridge River Lodge, geleë in Loch Vaal met rivieruitsigte vanaf die eiendom wat oor die Loch strek. Ons het 2 selfsorgkothuise in 'n privaat huis. Alle water is bevaarbaar en veilig om in te ski en te swem. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die perfekte naweekwegbreek op die oewer van die Vaalrivier. Houthutte skuil tussen bome in 'n rustige en rustige omgewing met heerlike visvang en pret vir die hele gesin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Klipkraalgastehuis - Hierdie selfsorg kothuise van die basiskamp en staproete is knus geleë tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Die Klipkraal Gasteplaas bied die ideale toevlugsoord weg van die gejaag en geraas van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.