Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Zorgvliet se warm en verwelkomende plattelandse lodge voorsien in die behoeftes van elke individu met besonderse aandag aan detail. Hierdie lodge bied aan gaste die geleentheid om werklik die unieke persoonlikheid van die Stellenbosch wynlande te ervaar.. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.