"Lazydays" selfsorghuis en woonstel is in die idilliese, kusdorpie Nature's Valley geleë en word omring deur die Tsistikamma Nasionale Park en die warm Indiese Oseaan. Sonpanele en 'n omskakelaarstelsel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Lighthouse Holiday Home - is 'n groot selfsorghuis met 6 slaapkamers (slaapplek vir 12) in die hartjie van die Tuinroete in Brenton-on-Sea, Knysna. Hierdie moderne/industriële stylhuis bied jou ruimheid en is die perfekte wegbreekplek vir gesinne... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Villa Castollini is 'n vyfster-toskaanse-styl gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Knysna-riviermondingbaai. Perfek geleë op die westelike kop van die bekende Knysna-koppe, in die hartjie van die Tuinroete. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Alkantmooi Selfsorg bied 5 luukse selfsorg woonstelle vir besoekers aan Keurboomstrand. Ons bied 'n pragtige, privaat en ten volle toegeruste luukse woonstelle met 'n oopplan sitkamer, kombuis, twee slaapkamers en 'n badkamer. Alles met 'n skouspelagtige. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.