Get it on Google Play

Mossel Bay Area Selfsorg Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 69 eenhede
Slaap: 4
Van R 900,00
Per eenheid per nag.

4 De Valle

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

De Valle 4 is 'n grondvloer woonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die stort is binne-in die bad. Dit is tenvolle toegerus en het `n skottelgoedwasser.

Slaap: 6
Van R 1 150,00
Per eenheid per nag.

Sea Cottage 21

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mossel Bay Area

Sea Cottage 21 is 'n selfsorghuis met 2 verdiepings wat teen die kus in Diaz-strand tussen Hartenbos en Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete geleë is.

Slaap: 4
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

A' Maisonette

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

A' Maisonette is 'n ruim, luukse woonstel in Mosselbaai se spoggerige residensiële gholf-landgoed.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 1 550,00
Per eenheid per nag.

Onse Kaia Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mossel Bay Area

Onse Kaia is 'n pragtige 3 slaapkamer kothuis in 'n veilige en beskutte park in Hartenbos. Ons bied braai-geriewe en parkeerplek op die terrein. Die park is kinder-vriendelik en die gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en tennisbaan wat s

Slaap: 8
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

22 Seemeeuvlug

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Kom geniet jou wegbreek in ons selfsorg dupleks meenthuis geleë in ‘n sekuriteits kompleks. Die eenheid is toegerus vir 8 mense en bestaan ​​uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Bedlinne word verskaf, maar bring jou eie handdoeke.

Slaap: 5
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

La Palma Villa C12

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Dié woonstel is in Diasstrand op die Tuin- en Walvis-roete geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit. Daar is ‘n hysbak in die verdieping gebou.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 250,00
Per persoon per nag (wat deel).

Aliwal Suidstraat, Hartenbos

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mossel Bay Area

Aliwal Suidstraat selfsorg-huis is geleë in Hartenbos en bied 4 slaapkamers (2 dubbel- en 4 enkelbeddens) en twee badkamers.

Slaap: 6
Van R 2 500,00
Per eenheid per nag.

King Cenric flat no 1

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see van Mosselbaai. Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid.

Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

De Branders Apartment 40

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

De Branders is aan die strand geleë met 3 slaapkamers. George, Oubaai en Fancourt is binne 30 minute se ry.

Slaap: 8
Van R 1 100,00
Per eenheid per nag.

Milkwood Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mossel Bay Area

Milkwood Cottage is 'n privaat wegkruipplek in die hart van die Tuinroete, geleë in Hershamstrand, Groot Brakrivier, Suid-Afrika. Hierdie knus, tog ruim kothuis is genestel tussen Melkhoutbome en bied 'n ideale wegkomplek vir 'n rustige vakansie.

Gegradeerde:
Slaap: 16 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 300,00
Per eenheid per nag.

Ocean View

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Ocean View is 'n verruklike dubbel-verdieping selfsorg-huis naby Glentana. Dit is geleë op die Tuinroete, langs die Suidelike kus van Suid-Afrika...

Slaap: 6
Van R 390,00
Per persoon per nag (wat deel).

82 De Bakke Terrace

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Selfsorg vakansieverblyf in Mosselbaai, oorkant De Bakkestrand en loopafstand van Santosstrand.

Kits Besprekings
Slaap: 4
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

27 Santos Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

27 Santos is 'n vol toegeruste selfsorg woonstel met sekuriteits-beheerde toegang tot die gebou wat 'n hysbak het. Dit is geleë op die strand van Santos Beach wat blouvlag-status het. Dit is binne loopafstand van die winkels en restaurante....

Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Riviera Wharf 13

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Wharf 13 is 'n luukse, selfsorg woonstel op die oewers van die Hartenbos-rivier by die Riviera Hotel in Hantenbos. Hier sal u 'n verstommende en rustige atmosfeer geniet. Dit is 'n baie mooi versierde, luukse drie-slaapkamer woonstel, toegerus ...

Dancing Dolphins

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Die woonstel is goed toegerus en het twee slaapkamers - een met 'n dubbelbed en die ander een met twee enkelbeddens. Die woonstel kan vier persone huisves en is binne loopafstand vanaf die strand.

Slaap: 4
Van R 520,00
Per eenheid per nag.

Outeniqua on C

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

As u ‘n rustige vakansie nodig het in ‘n pragtige, stil omgewing met lieflike sandstrand net 50m van die woonstel af, is Outeniqua on C net die plek om te bespreek. Ons is in ‘n landelike omgewing halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die skil

Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Oceanside Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Hierdie selfsorg gastehuis wat kompeterend geprys is, het sy eie ingang en is geleë op die beroemde Tuinroete, wêreldbekend vir sy natuurwonders en prag met van die mees uitsonderlikste, prentjiemooi kus-ritte in die wêreld. Die huis...

Slaap: 22 in 7 eenhede/kamers
Van R 539,00
Per eenheid per nag.

Withuis, Hartenbos

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

WITHUIS selfsorg akkommodasie is geleë in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete. WITHUIS bied bekostigbare akkommodasie vir paartjies en groter groepe van tot 22 mense.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

Oester 202

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

Oester 202 in Hartenbos is geleë in 'n baie veilige kompleks met 'n afstandsbeheerde toegangshek - lekker stapafstand na alles toe.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 25 in 2 eenhede/kamers

On The Beach

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay Area

On The Beach provides beachfront self catering accommodation in Hartenbos in the Garden Route, Western Cape. This lovely self-catering unit "on the Hartenbos beach" comes complete with a breathtaking 180 degree Hartenbos beach and sea view. The upper and

Mossel Bay Area Oorsig

Mossel Bay Area Akkommodasie

Tuinroete Selfsorg Akkommodasie

Wes-Kaap Selfsorg Akkommodasie