MAHEM Gastehuis bied moderne, luukse verblyf in 6 knus slaapkamers met privaat badkamers. Gaste kan in die ruim woon/eetgebied ontspan. Dit het 'n selfdiens-kroeg asook 'n kaggel vir die koue wintersaande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.