…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige huis is geleë op 'n rant met ‘n asemrowende 360 grade uitsig oor die Drakensberge en die golwende heuwels van die Middellande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.