Bly Plekke Logo

Hibberdene Verblyf

Wys 1 tot 18 van 18 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

View from Barracuda Boulevard  © WhereToStay

Hibberdene

Hibberdene Vakansies - Suidkus, KwaZulu Natal
Klik hier vir Hibberdene Akkommodasie

Mik af na die KZN se Suidkus vir 'n Hibberdene vakansie - 'n gewilde oord omtrent 25kms noord van Port Shepstone. Hibberdene het Blou Vlag strand status met haainette vir veilig swem, en skubaduikers sal die duik op Hibberdene se 4km lange rif, wat begin naby die treinbrug en  voortgaan tot by die ou lughawe, geniet. Ander Suidkus watersport sluit in branderplank ry, waterski, roei op die Hibberdene strandmeer, uitstekende skiboot visvang, en goeie rots en strandhengel, want na bewering is die Hibberdene strande die Suidkus plek vir elf hengel. Hibberdene is ook bekend vir die Suidkus Sardyn Loop, wat in laat Junie of Julie begin. Bekend as die “Grootste Skool in die Wêreld”, toeriste, haaie, dolfyne, robbe en swêrms seevoëls arriveer terselftertyd as die sardynloop in die dorp, want almal jag die miljoene silwer vis.

Onvergeetlike familie pret kan geniet word by die Hibberdene Super Tube op die strand, of vir iets ‘n bietjie rustiger, speel mini-gholf by die beroemde Hibberdene strandfront Jolly Roger Restaurant

Ander besienswaardighede in die Hibberdene area sluit in:

- Hibberdene Walvis en Dolfyn besigtiging.
- Witwaterroei deur die Oribi Gorge op die Suidkus
- Abseil teen die kranse af by Oribi Gorge op die Suidkus
- Stap in die Umtavuna Gorge
- Voëlkyk by Uvongo Voëlpark op die Suidkus
- Gholf by die nabygeleë Selborne buiteklub, Port Shepstone buiteklub en Umdoni Gholf Klub.

Besoek ook die nabygeleë dorpe suid van Hibberdene:

‘n Rit suid van Hibberdene:
Umzumbe - 7km vanaf Hibberdene strandfront
Pumula - 8.7km vanaf Hibberdene strandfront
Mellville Beach - 11.9km vanaf Hibberdene strand
Banana Beach - 12.7km vanaf Hibberdene strand
Sunwich Port - 13.3km vanaf Hibberdene
Anerley - 14.3km vanaf Hibberdene
Southport - 15.4km vanaf Hibberdene
  

Hibberdene Vakansie Akkommodasie - Suidkus, KwaZulu Natal

Gedurende vakansies stroom besoekers na Hibberdene op die KZN Suidkus, om 'n oorvloed van gesinsvermaak en bekostigbare Hibberdene akkommodasie te ervaar.

Hibberdene het Blouvlag strand status, is veilig vir swem en branderplank ry. Skubaduik op Hibberdene se 4km lang rif, terwyl vissermanne uitstekende skiboot hengel kan geniet, asook hengel van die strand en die rotse. Vir die kinders, het die Jolly Roger Restaurant op Hibberdene se strandfront, 'n Super Tube en Putt-Putt.

Gedurende skoolvakansies, wanneer die binnelandse besoekers na Hibberdene stroom, is verblyfplekke veral besig, veral tydens Kersfees en Paasfees, so dit is noodsaaklik om vroegtydig besprekings te doen gedurende hierdie spitstye.

Hibberdene akkommodasie bied 'n oorvloed van opsies, hoofsaaklik  akkommodasie byna direk geleë op Hibberdene strand. Hibberdene Karavaan of Kampeer akkommodasie is 'n gunsteling, waar jy weet dat jou kinders in 'n veilige omgewing is, met fasiliteite op die terrein wat hulle vir ure sal besig hou.

Besoek Die BlyPlekke Hibberdene Akkommodasie, Suidkus Bladsy

BlyPlekke is op 'n missie in ‘n soektog vir, en werf van ‘n wye verskeidenheid van geskikte Hibberdene akkommodasie, in die besonder die meer gewilde kategorie van Hibberdene verblyf, dws Hibberdene Selfsorg blyplekke, wat uiters geskik is vir’n familie wat met vakansie is op die Suidkus.

As u enige twyfel het oor die gehalte van akkommodasie, moet u dit oorweeg om die Ster Gradering Hibberdene akkommodasie te gebruik (klik hier vir ons Ster Gradering Hibberdene akkommodasie​ bladsy).

Maak seker dat jy ook na hierdie ander Spesiale Kategorieë kyk:

Hibberdene Troeteldier Vriendelike Akkommodasie
Hibberdene Huwelik Akkommodasie
Hibberdene Vakansie verblyf vir 10 of meer persone

Akkomodasie in privaat besit in Hibberdene is in oorvloed, veral Hibberdene vakansie woonstelle wat in die algemeen besonder gewild is en wat ondersoek behoort te word vir hulle “besondere waarde vir geld” en maklike toegang tot Hibberdene strand.

Hibberdene akkommodasie SPESIALE AANBIEDINGE word van tyd tot tyd geadverteer - kyk uit daarvoor op ons menigte gelyste advertensies vir verblyf.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Hibberdene Verblyf, South Coast
WTS App Browser