Bly Plekke Logo

Hammanskraal Verblyf

Hammanskraal

Hammanskraal is 'n klein maar pragtige voorstad in Pretoria, wat meestal beset word deur wildplase, plase en klein hoewes en is gerieflik net 30 minute van die stad sentrum.

Aantreklikhede:
Die Carousel Casino en Vermaaklikheids gebied is nie ver van Hammanskraal af.  Die hele gesin kan die lewendige vermaak oor naweke, konserte en baie funksies geniet. Die casino is ook gasheer vir baie internasionale geleenthede soos boks, dans en krag opheffing. Daar is teaters en 'n arcade vir die kinders. Tydens 'n besoek aan Hammanskraal sal jy die ware kultuur van die plaaslike bevolking en hul tradisies kan ervaar, of jy kan 'n oerd rit geniet met pakkette wat wissel van 'n Champaigne ontbytrit na 'n wildkykrit. Daar is ook 'n Paintball-area waar jy die opwinding as 'n familie of as 'n maatskappy-uitstappie of spanbou-ervaring kan geniet.

Klimaat:
Hammanskraal geniet 'n gematigde klimaat met warm somers dae en koelareande met die meeste reënval as donderweer in die middae. Die winters maande is koel tot baie koud.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Hammanskraal Verblyf, Pretoria - Tshwane
WTS App Browser