Summerstrand Self Catering Garden Units

Selfsorg Vakansie Woonstelle In Summerstrand

Somerstrand Tuin Woonstel is ten volle ingerig en het 2 slaapkamers / oop plan kombuisie/ eetplek en sit plek. Dit slaap 4 gemaklik.

Daar is 1 badkamer met ‘n toilet, stort en wasbak.

Daar is braaiplek. 

Daar is veilig in die perseel parkering vir een motor.

Tarief is per persoon per nag.

Naby die strand.

Somerstrand 3 Slaapkamer Woonstel is ten volle ingerig met ‘n sit kamer / kombuis en ‘n vol badkamer met stort en bad. Dit slaap 5 mense.

Daar is ‘n koningin bed en 3 enkel beddens.

Daar is ‘n braai plek en veilig in die perseel parkering.

Tarief is per persoon per nag en kinders onder 18 kry R50 af per kind per nag.

Naby die strand.

Ekstra

  • Aandete kan bedien word op versoek
  • Woonstel het afstand beheer toegang 
  • Woonstel het op die perseel parkering en daar is 'n elektriese heining reg rondom die  perseel
  • Dis 2 kilometers van die see af
  • Dis naby die universiteit
  • Dis 5 kilometers vanaf die lughawe
  • Dis naby die Kasino
  • Dit is naby die seefront uiteet plekke en winkelsentrums

Let daarop dat daar 'n minimum-verblyf van twee nagte is.

Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • Casino (minder as 10 km)
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lughawe (minder as 15km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)