St. Bernard's Peak Mountain Lodge

Vakansieoord Akkommodasie In Lae Suid Drakensberge

Ontvlug die stads-gewoel ... en mik vir die rustigheid van die berge. Of jy forel hengel geniet, of stap, voëlkyk, perdry of net ontspan langs die swembad, hierdie is jou ideale familie wegbreek.

St Bernard’s Peak is geleë in die suidelike Drakensberg onder die Seshlabatebe Nasionale Park. Die oord word omring deur majestueuse bergpieke.

Jy kan gerieflike akkommodasie verwag, kinder-vriendelike omgewing en 'n pragtige uitsig oor die berge.

Kom ervaar ons vriendelike gasvryheid en spandeer aande om te ontspan in ons ten volle gelisensieerde kroeg voor die kaggel.

Akkommodasie

Verblyf word aangebied in skilderagtige grasdak chalets, wat in rustige tuine onder eeue-oue eikebome genestel is. 'n Gedeelde eetkamer in die hoof gebou bied drie goeie tuis gekookte etes. Daar is 15 knus, losstaande grasdak chalets geleë in die rustige tuine van die lodge.

Hulle wissel van enkel kamer rondawel-tipe, wat twee persone kan akkommodeer, tot dubbel verdieping, drie slaapkamer chalets met eie badkamer en kaggel.

Kampeerplek en karavaan fasiliteite is ook beskikbaar.

Aktiwiteite: Die geriewe sluit in:

  • Ten volle gelisensieerde Kroeg
  • Forel visvang
  • Swembad
  • River tubing
  • tennis
  • tafeltennis
  • Croquet
  • Vlugbal
  • Mini-golf
  • Snoeker tafel
  • Perdry
  • Veerpyltjies
  • Stap
  • Trampolien
  • Voëlkyk
  • Skemerkelkies
  • Geocaching (skattejag)

Ligging: Suidelike Drakensberg

  • 70km suid van Underberg
  • 200km van Pietermaritzburg
  • 200 km vanaf Port Shepstone
  • 280 km vanaf Durban
  • 680km vanaf Gauteng
Fasiliteite
  • braai
  • braai - kommunale
  • buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • jag (minder as 30 km)
  • kaggel
  • kinder oppas diens
  • kombuis kommunale
  • konferensie lokaal
  • kragopwekker
  • kroeg/kroegsitkamer
  • meer (minder as 5km)
  • meer op die terrein
  • natuur roete op die terrein
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • perdry op die terrein
  • private vliegveld (minder as 15km)
  • restaurant op die perseel
  • rotskuns (minder as 20km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kommunale gebied
  • tennisbaan
  • visvang (minder as 3 km)
  • visvang op die terrein
  • wasgeriewe
  • wildritte (minder as 30 km)

Rigting aanwysings

GPS-koördinate:
Lengetegraad 29' 06,5 Min Oos
Breedtegraag 30' 03,4 Min Suid

  • Van Johannesburg of Durban op die N3, neem die Howick Suid / Underberg (Uitg 99) afrit en ry 70km tot Bulwer en 40km na Underberg op die R617.
  • Gaan deur Underberg, bly op die R617 in die rigting van Swartberg vir 58km.
  • Draai regs op die R609 en ry vir 20km op die grondpad.
  • Draai regs by die vurk en reis vir 6km totdat jy die hotel te bereik.