Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - Beach House from the air (southeast)
  • 2 of 21
    2/21 - View of Boardwalk to the beach from the house
  • 3 of 21
    3/21 - On the beach at dawn
  • 4 of 21
    4/21 - Home viewed from the east
  • 5 of 21
    5/21 - The 5 en-suite bedroomed home viewed from the south
  • 6 of 21
    6/21 - Kitchen work top island looking across dining room
  • 7 of 21
    7/21 - Open plan dining room and kitchen
  • 8 of 21
    8/21 - Open plan Dining Room and lounge from kitchen
  • 9 of 21
    9/21 - Open plan lounge dining room and kitchen
  • 10 of 21
    10/21 - Master bedroom -en suite with spa bath, bidet and shower
  • 11 of 21
    11/21 - Bath and twin basins in en-suite master bathroom
  • 12 of 21
    12/21 - Master bathroom vanity basins
  • 13 of 21
    13/21 - Downstairs en-suite bedroom no 1 - extra length single beds
  • 14 of 21
    14/21 - Bedroom 2 - en-suite
  • 15 of 21
    15/21 - Downstairs en-suite bedroom No 4 - extra length single beds configured as kingsize
  • 16 of 21
    16/21 - En-suite bathroom 4 with bath and shower
  • 17 of 21
    17/21 - Patio across the solar heated pool
  • 18 of 21
    18/21 - Dawn viewed from master bedroom
  • 19 of 21
    19/21 - Couple walking on the beach
  • 20 of 21
    20/21 - Robberg
  • 21 of 21
    21/21 - Solar heated pool with canterlever umbrella and fire pit beyond
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21
*Vanaf R7500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
SPESIALE AANKONDIGING!Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Corner Capricorn Drive, and Gemini Street, Solar Beach, Plettenberg Bay, Western Cape, South Africa
Kontak:Delwin
Tel:+27-11-4634030

Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • German
Uitleg Slaapgeriewe
  • 10 Room Beach House with ample entertainment areas (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - tweeling
    • Slaapkamer 2 - tweeling
    • Slaapkamer 3 - tweeling
    • Slaapkamer 4 - tweeling
    • Slaapkamer 5 - tweeling
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    10

    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Food / beverage facilities for catering purposes
     Internet connection
     Wireless internet connection
     Good lighting that can be operated independently

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    This is a holiday home that can accommodate 10 persons in 5 en-suite bedrooms. The beds are extra length twin singles with any two rooms that can be configuredinto a kingsize. It is fully equipped for self-catering stays located within a 160 meter walk along a boardwalk to a pristine beach! Its location is in a quiet suburb away from the hustle and bustle of the town itself. It has a private, solar heated swimming pool with a fire-pit boma - also suitable for barbecues.

  • Nudiste / Naturist Verblyf
    Does your establishment cater for nudists / naturists
     Yes

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
13297 besigtings sedert 29 May, 2013.
Laas opgedateer op 01 Feb, 2022.
Listed on WhereToStay.co.za for 9 years

Die SONDEL Beach House, geleë in 'n stil voorstad, is 'n groot luukse  vakansie-huis, wat smaakvol versier is en slegs 'n skamele 160 meter weg vanaf Solarstrand, Robberg, Plettenbergbaai. Hierdie deel van die kus vorm deel van Suid-Afrika se pragtige Tuinroete wat die besoekers 'n vakansie van prag, gerief en rustigheid bied. Geniet die see-uitsig, die Tsitsikama se berg-panorama en luister wanneer die golwe op die strand neerstort.

Die strand kan direk vanaf die huis met 'n houtpaadjie bereik word, wat na die asemrowende, 5km goue sandstrand met veilige swemplek lei. Die uitsig is oor die baai, na die geskiedkundige Robberg-skiereiland aan die regterkant en met die Tstitsikama vergesig aan die linkerkant.

Die eenheid bestaan uit vyf, dubbel-slaapkamers met eie badkamers, goeie afwerking, groot oopplan onthaal-gebiede, braaigeriewe en 'n sonverhitte, buite swembad. Die huis is regdeur geteël, behalwe die slaapkamers wat matte en vloer-verhitting het. Al die slaapkamers het plafonwaaiers en twee enkelbeddens, maar drie daarvan kan met konings-grootte beddens toegerus word. Al tien beddens is ekstra lank.

Alhoewel die huis in 'n stil deel van Plettenbergbaai is, weg van die geraas en gewoel van die stad, is dit toegerus met alarms en gekoppel aan 'n blits/reaksie-eenheid.

Grondvloer

'n Stoep onder dak, 'n sonverhitte swembad met 'n veiligheidsnet, houtdekke en 'n braaigebied buite, 'n tweede, klein woonkamer met 'n klein kombuisie en LCD Tv in die 4 slaapkamers, almal met storte in die badkamers, maar 2 wat ook baddens in het.

'n Dubbel toesluit-motorhuis bied veilige parkering vir 2 voertuie met toegang direk na die huis.

Boonste vloer

Hoofslaapkamer met eie badkamer en 'n spa-bad. Die woongebied, met LCD satelliet-Tv, maak met oopvou-glasdeure oop na 'n omliggende balkon, wat 'n groot onthaalgebied vorm, met die woon/eet/kombuis met granietblaaie. Die kombuis is goed toegerus met 2 Bosch ys/vrieskaste, oond, mikrogolfoond, ysmaker en 'n Osmosis water-suiwering sisteem. 'n Aparte opwasplek met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kisvrieskas maak oop na 'n buite, onderdak wasgoed-draad.

Die eetgebied het 'n tafel met 12 stoele en 'n dubbeldeur drank-yskas onder die blad, 'n warmplaat vir voedsel en 'n diensbuffet. Daar is drie balkonne,  elkeen kyk na 'n ander rigting, een daarvan het 'n onderdak-gasbraaier.

Die woon-, eetgebied en kombuis het vloerverhitting. 'n Klein, Noord-aansig ontbythoekie is net langs die kombuis.

Wi-Fi is op die boonste vloer, waarvan die kode met aankoms aan u gegee sal word. 'n Aparte studeerplek is beskikbaar.

Die huis is as AA hoogs-aanbevole deur die  Toeristeraad gegradeer.
                                    
Aanloklikhede Rondom Plettenbergbaai:

Die Tuinroete: - Plettenbergbaai is in die middel van die Tuinroete wat, soos die naam aandui, 'n skilderagtige strook langs die kuslyn is. Dit begin in George en Heroldsbaai in die Weste, deur die Wildernis, Sedgefield, Knysna en dan Oos, vanaf Plettenbergbaai, Natures Valley, 'n pragtige klein vakansiedorp aan die kus, Stormsrivier en verder.

Daar is 'n groot verskeidenheid van vermaak en aanloklikhede om en rondom Plett. In The Craggs kan u besoek aflê by African Wild Cats, Birds of Eden, ook by Raptors, die wêreld se grootste enkel voëlhok, 'n Olifant-reservaat en selfs slange by die Lawnwood Snake Park. Voëlkyk kan saam met Bitou Bird gedoen word, Adventurers by Buffalo Hills waar u na wild kan gaan kyk,  perdritte deur die woud en 'n wolf-reservaat, langs die N2 naby Harkerville. Natuurlik Robberg self, 'n skamele drie km vanaf die huis, het goeie staproetes van verskillende moeilikheidsgrade wat almal pragtige uitsigte oor die baai en see bied. Daar is vier uitstekende gholfbane in en rondom Plettenbergbaai.

Oos na Port Elizabeth en verder:

Bloukrans Rekspring (Bungee jumping) - 45 km of 35min reistyd. Die Bloukrans Rekspring, wat 1989 begin is, het 'n internasionale reputasie. Dit word beweer dat dit die wêreld se hoogste sprong is, 216m.

Stormsriviermond, 70 km of 1 uur se reistyd. Daar is die pragtigste natuurtonele waar u met die hout-wandelpaadjie langs die mond van die rivier en brug kan gaan stap. In hierdie gebied is daar ook begeleide gidstoere in die Tsitsikama Nasionale Park wat 'n besoek aan 'n grot met boesmantekeninge, asook 'n bootvaart, op met die rivier, insluit. Verder kan u ook gaan snorkelduik in die Tsitsikama See-reservaat om na die wonderlike see-lewe te gaan kyk.

Die Otter staproete is wêreldbekend. Dit begin by Stormsriviermond, maar besprekings moet by die Nasionale Parkeraad, ten minste een jaar voor die tyd, bespreek word. Hierdie roete is fisies uitdagend, beslis nie vir die amateur en onfikses nie, maar tog uiters bevredigend en verrykend vir dié wat dit voltooi.

Tsitiskama-woud - In die omgewing van die Stormsrivier, is 'n baie ou woud. Daar is besonderse ou en groot Geelhoutbome. 'n Boomtop-rit (Canopy tour) in hierdie woud sal baie beslis 'n onvergeetlike ervaring wees. Dit is om hoog, tussen die groot Geelhoutbome, van een platvorm na 'n ander een, per staalkabel, te beweeg. Die rit word in 'n harnas gedoen, waarin 'n persoon, veilig, vasgegespe word. Hierdie rit (totaal tien daarvan), beweeg hoog tussen die hoë bome deur, wat 'n tuiste van veelvoudige voëls en ander wildlewe is. Dit duur ongeveer 3 en 'n halfuur.

Jeffreybaai is 165km, of 2 uur se reistyd weg. Jeffreybaai is 'n internasionale branderry-plek.

Baviaanskloof Wildernis - 240 km of 3 1/2 uur se reistyd na die begin van hierdie pragtige vallei. Die grondpad kruis die Gamtoosrivier twee of drie keer. Daar is geen brûe nie, daarom moet die rivier altyd stadig gekruis word. Dit is beter om hierdie gebied gedurende die reënseisoen, Oktober tot Maart, te vermy. 'n 4 x 4 word aanbeveel, maar enige voertuig waarvan die onderstel hoog bo die grond is, behoort geskik te wees. Die vallei is 95km lank, maar prag en natuurskoon forseer 'n mens om hierdie tog in meer as net een dag af te lê. Vlieghengel is baie gewild op sommige van die plekke in die ongerepte, Gamtoosrivier wat deur die vallei vloei.

Die Addo-Olifantpark is 300km of 3 1/2 uur se reistyd weg, anderkant Port Elizabeth. Dit is een van die gewilde 'Groot vyf-parke' met verskillende verblyf-geriewe binne die park. Vir enige verblyf binne die park, moet u liefs nie minder as ses maande voor die beplande besoek, plek bespreek om teleurstelling te voorkom.

Wes na George en Oudtshoorn:

Knysna en die Strandmeer: - 38km, 30 minute se reistyd. Bederf u self met 'n veerboot-plesierrit op die strandmeer - 'n treffer met 'n skemerkelkie. 'n Besoek aan die "Featherbed-Nature Reserve" is 'n genotvolle uitstappie, maar om daar te kom moet u oor die strandmeer vaar, die vaart gaan verby die Knysna-koppe. Die strandmeer is 'n baie gewilde visvangplek..

Oudtshoorn: 'n Ou Boeredorp, 160km, of 2 ure se reistyd vanaf Plettenbergbaai. Die High Gate Ostrich Show Farm is 'n gewilde besoekers-bestemming. Dit is 100 jaar gelede deur die Hooper gesin begin. Dit bied begeleide toere, volstruis wedrenne, 'n restaurant en aandenkings-winkel. Daar is ook die Bengaalse-tier teelprogram by The Kango Wild Life Ranch, geleë 'n klein entjie buite die dorp, op pad na die Kangogrotte en die Swartberg-pas.

Die Kangogrotte, 185km of 2 en 'n kwart uur se reistyd, 25km anderkant Oudtshoorn, in die Swartberg-gebied. Die Kangogrotte is iets baie besonders. 'n Mens kan maklik 3 of meer ure in hierdie pragtige grotte bestee.

Die Hel in die Swartberg is 260km of 5 ure reistyd op dieselfde roete as die Kangogrotte. Dit is 'n gebied met 'n interessante geskiedenis. 'n Gemeenskap het in hierdie 25km lang vallei, geheel en al selfonderhoudend, gelewe vir meer as 'n honderd jaar. Dit was slegs in 1960 dat 'n pad na hierdie gebied gebou was. Omdat dit deel van dieselfde bergreeks is, kan 'n besoek aan die "Hel" gekombineer word met 'n besoek aan die Kangogrotte. Hierdie vallei is slegs 76km anderkant die grotte. Let egter daarop, dat die laaste 35km moet stadig en versigtig gery word, omdat die grondpad deur baie haarnaald-draaie na die bodem van die vallei gaan. Hierdie plek het sy naam gekry by die Posman wat jare gelede pos in die vallei met sy donkie moes gaan aflewer het. Dit is 'n wonderlike mooi klein vallei.

Gholf
Daar is 18-putjie Gholfbane in die streek waarvan 4 onder die beste honderd in Suid-Afrika tel!

Plettenberg Bay Country Club - 6km of 9min reistyd, een van die land se beste 100 bane.

Goose Valley Golf Estate - 9km of 15min reistyd. In die vallei langs die Bitou-reservaat.

Pezula Golf Estate - 40km of 40min reistyd vanaf Sondel strandhuis.
Geleë op die heuwel bokant die bekende Knysnakoppe, wat oor die see kyk. "A Links course" en nog een van die beste 100 gholfbane in die land.

Simola Golf Estate - 45km of 40min reistyd. 'n Parkland Gholfbaan en ook een van die beste 100.

Pinnacle Point Golf Estate - 150km of Een en 'n driekwart-uur se reistyd. Dit is ook een van die 100 beste gholfbane in die land.

Prins Alfred Pass - Skilderagtige rit van 60km of 1 en 'n half uur se reistyd na die bo-punt van die pas. Die grondpad kronkel sy pad op teen die berg met Avontuur, 'n verdere 18km anderkant die bo-punt van die pas. 'n Sirkelroete van  176km terug na Plettenbergbaai, deur die pragtige Knysna-woude en Knysna se dorp sal ongeveer 4 ure se reistyd neem. Die pas is ontwerp en gebou deur Thomas Bain en het 7 jaar geneem om te voltooi vanaf 1860 tot 1867. Die pas gaan deur 4 verskillende biosfere as die grondpad afgaan en die rivier 7 keer kruis. Daar moet baie versigtig op hierdie grondpad bestuur word, omdat die pad dikwels baie smal is en aankomende verkeer deur skerp draaie verberg word. Dikwels is slegs die stof in die lug 'n aanduiding van 'n voertuig wat van voor af kom.

Walvis-kyk - die baai word dikwels deur die Suidelike Noorkapper walvisse besoek en per geleentheid kan van hierdie groot soogdiere vanaf die balkon van die huis gesien word, meer as 400m vêr. Hulle speel dikwels slegs agter die branders. Behalwe die walvisse, kan daar ook dikwels skole dolfyn gesien word as hulle in die branders speel. U kan natuurlik ook per boot na die walvisse, dolfyne en robbe gaan kyk, afhangende van die dorp waarvandaan u wil vertrek.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Superior Accommodation
Fasiliteite
  • DVD speler
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Braai fasiliteite
  • Buite swembad
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • DSTV
  • DSTV in kommunale gebied
  • Geen rook in die huis nie
  • Gemeenskaplike TV-kamer
  • Gratis parkering
  • Hitte swembad
  • Internet fasiliteite
  • Kaggel
  • Kluis
  • Kombuis kommunale
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Malaria vry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Nie gediens
  • Parkering op die terrein
  • Parking off-site
  • Private swembad (sommige eenhede)
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Toesluit motorhuis
  • Tuimeldroër
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Wasgeriewe
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wifi
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    10

    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Food / beverage facilities for catering purposes
     Internet connection
     Wireless internet connection
     Good lighting that can be operated independently

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    This is a holiday home that can accommodate 10 persons in 5 en-suite bedrooms. The beds are extra length twin singles with any two rooms that can be configuredinto a kingsize. It is fully equipped for self-catering stays located within a 160 meter walk along a boardwalk to a pristine beach! Its location is in a quiet suburb away from the hustle and bustle of the town itself. It has a private, solar heated swimming pool with a fire-pit boma - also suitable for barbecues.

  • Nudiste / Naturist Verblyf
    Does your establishment cater for nudists / naturists
     Yes

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Maak Google Map oop
  • Kansellasiebeleid
    65% van die besprekings-deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking meer as 6 maande voor die dag van aankoms gekanselleer word. 35% van die besprekings-deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking meer as 4 maande voor die dag van aankoms gekanselleer word. Geen deposito is terugbetaalbaar indien kansellasie minder as 4 maande van die dag van aankoms is nie.
  • Aankoms En Vertrek Tye
    Aankoms: na 2nm op dag van aankoms.

    Vertrek: voor 10vm op dag van vertrek.

    Hierdie tye kan met die bestuurs-agente onderhandel word. Dit sal afhang van hulle aanvaarding, om te verseker dat die huis deeglik voorberei kan word vir ander huurders, soos nodig.
  • Terme Van Betaling
    'n Besprekings-deposito van 50% moet elektronies in 'n genomineerde bankrekening inbetaal word om bespreking te bevestig. Totdat hierdie deposito deur die bank bevestig word, sal die huis vir enige iemand beskikbaar wees om te bespreek en die deposito te betaal. 14 Dae voor die verwagte datum van aankoms moet die oorblywende balans van die huur, plus 'n breek- en skade-deposito van R6000 inbetaal word. Hierdie betaling is die sneller van die voorbereiding van die huis en geriewe van toegang vir die huurders. Indien die uitstaande huur-bedrag en die breekdeposito nie betyds betaal word nie, mag dit die gevolge hê dat die verhuur-ooreenkoms nietig verklaar word en dat die besprekings-deposito verbeur sal word. Die breek- en skade-deposito word gebruik vir die skoonmaak-diens na vertrek en ook om te betaal vir enige breek of ander skade wat daar mag wees, normale sluitasie word aanvaar. Buitensporige vuilheid word geag as skade. Die balans van die breek-deposito word terugbetaal nadat die bestuursagente die inventaris gekontroleer het en bevestig het, dat daar geen breek of ander skade is nie, normaalweg binne 2 weke na vertrek, maar beslis binne 30 dae.
  • Die huis met sy geriewe word deur die huurder en sy/haar gaste slegs op eie risiko gebruik. Die huurder en enige van sy/haar gaste vrywaar hiermee die eienaars en hul bestuurs-agente onvoorwaardelik teen enige vorm van aanspreeklikheid hoegenaamd. Die maksimum hoeveelheid persone wat toegelaat is om op die perseel te slaap, is 10. Kinders onder 18 maande word nie hierby ingesluit nie. Geen troeteldier van enige aard word op die perseel toegelaat nie. Geen rook word binne die huis toegelaat nie. MINIMUM STAYS The minimum stay during the peak December Season is 14 nights provided that not both Christmas as well as New Year are included in that 14 night period. If both are to be included then the minimum stay is 21 nights. All other seasons have a minimum stay of 3 nights.
Kansellasiebeleid
65% van die besprekings-deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking meer as 6 maande voor die dag van aankoms gekanselleer word. 35% van die besprekings-deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking meer as 4 maande voor die dag van aankoms gekanselleer word. Geen deposito is terugbetaalbaar indien kansellasie minder as 4 maande van die dag van aankoms is nie.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms: na 2nm op dag van aankoms.

Vertrek: voor 10vm op dag van vertrek.

Hierdie tye kan met die bestuurs-agente onderhandel word. Dit sal afhang van hulle aanvaarding, om te verseker dat die huis deeglik voorberei kan word vir ander huurders, soos nodig.
Terme Van Betaling
'n Besprekings-deposito van 50% moet elektronies in 'n genomineerde bankrekening inbetaal word om bespreking te bevestig. Totdat hierdie deposito deur die bank bevestig word, sal die huis vir enige iemand beskikbaar wees om te bespreek en die deposito te betaal. 14 Dae voor die verwagte datum van aankoms moet die oorblywende balans van die huur, plus 'n breek- en skade-deposito van R6000 inbetaal word. Hierdie betaling is die sneller van die voorbereiding van die huis en geriewe van toegang vir die huurders. Indien die uitstaande huur-bedrag en die breekdeposito nie betyds betaal word nie, mag dit die gevolge hê dat die verhuur-ooreenkoms nietig verklaar word en dat die besprekings-deposito verbeur sal word. Die breek- en skade-deposito word gebruik vir die skoonmaak-diens na vertrek en ook om te betaal vir enige breek of ander skade wat daar mag wees, normale sluitasie word aanvaar. Buitensporige vuilheid word geag as skade. Die balans van die breek-deposito word terugbetaal nadat die bestuursagente die inventaris gekontroleer het en bevestig het, dat daar geen breek of ander skade is nie, normaalweg binne 2 weke na vertrek, maar beslis binne 30 dae.
Reëls / Voorwaardes
Die huis met sy geriewe word deur die huurder en sy/haar gaste slegs op eie risiko gebruik. Die huurder en enige van sy/haar gaste vrywaar hiermee die eienaars en hul bestuurs-agente onvoorwaardelik teen enige vorm van aanspreeklikheid hoegenaamd. Die maksimum hoeveelheid persone wat toegelaat is om op die perseel te slaap, is 10. Kinders onder 18 maande word nie hierby ingesluit nie. Geen troeteldier van enige aard word op die perseel toegelaat nie. Geen rook word binne die huis toegelaat nie. MINIMUM STAYS The minimum stay during the peak December Season is 14 nights provided that not both Christmas as well as New Year are included in that 14 night period. If both are to be included then the minimum stay is 21 nights. All other seasons have a minimum stay of 3 nights.
Bladsy Statistieke
13297 besigtings sedert 29 May, 2013.
Laas opgedateer op 01 Feb, 2022.
Listed on WhereToStay.co.za for 9 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sondel Beach House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 21
    1/21 - Beach House from the air (southeast)
  • 2 of 21
    2/21 - View of Boardwalk to the beach from the house
  • 3 of 21
    3/21 - On the beach at dawn
  • 4 of 21
    4/21 - Home viewed from the east
  • 5 of 21
    5/21 - The 5 en-suite bedroomed home viewed from the south
  • 6 of 21
    6/21 - Kitchen work top island looking across dining room
  • 7 of 21
    7/21 - Open plan dining room and kitchen
  • 8 of 21
    8/21 - Open plan Dining Room and lounge from kitchen
  • 9 of 21
    9/21 - Open plan lounge dining room and kitchen
  • 10 of 21
    10/21 - Master bedroom -en suite with spa bath, bidet and shower
  • 11 of 21
    11/21 - Bath and twin basins in en-suite master bathroom
  • 12 of 21
    12/21 - Master bathroom vanity basins
  • 13 of 21
    13/21 - Downstairs en-suite bedroom no 1 - extra length single beds
  • 14 of 21
    14/21 - Bedroom 2 - en-suite
  • 15 of 21
    15/21 - Downstairs en-suite bedroom No 4 - extra length single beds configured as kingsize
  • 16 of 21
    16/21 - En-suite bathroom 4 with bath and shower
  • 17 of 21
    17/21 - Patio across the solar heated pool
  • 18 of 21
    18/21 - Dawn viewed from master bedroom
  • 19 of 21
    19/21 - Couple walking on the beach
  • 20 of 21
    20/21 - Robberg
  • 21 of 21
    21/21 - Solar heated pool with canterlever umbrella and fire pit beyond
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Sondel Beach House - Plettenberg Bay Akkommodasie.
WTS App Browser