Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Pool Bar
  • 2 of 8
    2/8 - Hotel Room
  • 3 of 8
    3/8 - Hotel Room
  • 4 of 8
    4/8 - Hotel Room
  • 5 of 8
    5/8
  • 6 of 8
    6/8
  • 7 of 8
    7/8
  • 8 of 8
    8/8
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8

Sodwana Bay Lodge & Dive Resort

Hotel Akkommodasie In Sodwanabaai

*Vanaf R1380
Per eenheid per nag
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
Ondersoek Beskikbaarheid + Bevestig Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Main Road , Sodwana Bay , KwaZulu-Natal , South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Zulu
Uitleg Slaapgeriewe
  • Hotel Units (Slaap 2) x 21
    • Slaapkamer 1 - tweeling
Bladsy Statistieke
54546 besigtings sedert 10 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 13 Jan, 2019.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years

Sodwana Bay Lodge & Dive Resort

Hotel Akkommodasie In Sodwanabaai

Sodwanabay Lodge is geleë in die hart van Maputaland, en is met sorg ontwerp om by die rustieke, eko-georiënteerde aard van die streek aan te pas.

Sodwanabaai is een van die top duik plekke in die wêreld. Die wêreld se mees suidelike koraalriwwe huisves meer as 1200 spesies koraal visse, rays, aal (eels) en seeskilpaaie, terwyl haaie en walvisse gereelde besoekers is. Die skeurtandhaaie en seeskilpaaie is gewilde gaste in die somer

Al jou behoeftes word voorsiening voor gemaak as jy ontspan in die gemak van ons opgeknapte riet en grasdak chalets met tweeling beddens. Almal het ‘n en-suite stort en toilet, yskaste, sekere satelliet DStv kanale, fone, kluise, haardroërs, dakwaaiers en muskietnette, word daagliks gediens en sluit komplimentêre tee en koffie fasiliteite in.

Geleë binne ons 21 Chalets area is Sodwanabaai Lodge Scuba Centre, 'n PADI 5 ster NOK duik sentrum, waar ons duik charters aanbied, PADI duik kursusse, met foto's, maskers, vinne, snorkels, film, batterye, T-hemde en volle toerusting. Huur fasiliteite is beskikbaar.

Aangrensend is Leatherbacks Seafood & Grill waar gaste gesonde maaltye kan geniet, insluitend 'n volle A la Carte spyskaart en 'n heerlike verskeidenheid van pizzas uit ons pizza-oond. Onder die restaurant is ons Pool Bar waar jy 'n drankie kan hê, swem, in die son lê of pool speel!

Magnum Fishing Charters bied jou die kans om jou instink en vaardigheid te toets teen die edele Marlyn en dapper roofvisse. Vol- en half dag uitstappies is beskikbaar.

Ons bied 'n gratis pendel diens na die strand vir hotelgaste. Selfsorg kothuise vir 6 of 8 persone is ook beskikbaar met ‘n kombuis, mikrogolf en gasbraai.

Ons reputasie groei al hoe meer as ‘n premier lokaal vir stimulerende spanbou uitstappies en intieme byeenkomste. Ons kan vir tot 40 afgevaardiges spyseniering doen.

Fasiliteite
  • Gediens
  • Kinder oppas diens
  • Kluis
  • Kragopwekker
  • Restaurant op die perseel
  • Spa-geriewe
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
Maak Google Map oop
  • Kansellasiebeleid
    100% Van deposito is terug betaalbaar indien kennis gegee word meer as 30 dae voor die tyd.

    50% Van deposito terug betaalbaar indien kennis gegee word 20 dae voor aankoms datum.

    Geen deposito sal terug betaal word indien kennis gegee word minder as 20 dae voor aankoms nie.
  • Aankoms En Vertrek Tye
    Aankoms:14:00

    Vertrek:10:00
  • Terme Van Betaling
    HUUR VAN TOERUSTNG (dws Silinder, BCD, reguleerder, wetsuit, masker en vinne sowel as snorkels en gewig gordels met gewigte) en ver rif eksta betaling is nie ingesluit in ENIGE duik pakket nie. PAKKETTE vir duik is nie terug betaalbaar nie.
Kansellasiebeleid
100% Van deposito is terug betaalbaar indien kennis gegee word meer as 30 dae voor die tyd.

50% Van deposito terug betaalbaar indien kennis gegee word 20 dae voor aankoms datum.

Geen deposito sal terug betaal word indien kennis gegee word minder as 20 dae voor aankoms nie.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms:14:00

Vertrek:10:00
Terme Van Betaling
HUUR VAN TOERUSTNG (dws Silinder, BCD, reguleerder, wetsuit, masker en vinne sowel as snorkels en gewig gordels met gewigte) en ver rif eksta betaling is nie ingesluit in ENIGE duik pakket nie. PAKKETTE vir duik is nie terug betaalbaar nie.

Sodwana Bay Lodge & Dive Resort verskyn in die volgende afdelings:

Sodwanabaai Hotel Akkommodasie

Bladsy Statistieke
54546 besigtings sedert 10 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 13 Jan, 2019.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sodwana Bay Lodge & Dive Resort
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Pool Bar
  • 2 of 8
    2/8 - Hotel Room
  • 3 of 8
    3/8 - Hotel Room
  • 4 of 8
    4/8 - Hotel Room
  • 5 of 8
    5/8
  • 6 of 8
    6/8
  • 7 of 8
    7/8
  • 8 of 8
    8/8
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Sodwana Bay Lodge & Dive Resort - Sodwanabaai Akkommodasie.
WTS App Browser